November

November 10, 2015

10 NOVEMBER

Gebeure 1899 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Heuningneskloof/Belmont 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Wonderfontein, Klein-Marico, Tvl. 1917 – Eerste viering van Afrikanerdag of Helpmekaardag Ná die Rebellie van 1914 het […]
November 11, 2015

11 NOVEMBER

Gebeure 1792 – NG gemeente Graaff-Reinet gestig Die NG gemeente Graaff-Reinet gestig as sesde gemeente in die Nederduitse Gereformeerde Kerk. 1838 – Andries Pretorius verleen hulp Andries Pretorius arriveer by die […]
November 12, 2015

12 NOVEMBER

Gebeure 1837 – Retief se dogter verf sy geboortedatum op die rots by Kerkenberg 1839 – Slag by Kapain In ’n strafekspedisie teen Silkaats en die […]
November 12, 2015

13 NOVEMBER

Gebeure 1659 – Eerste ryp kersie in Kaapstad gepluk Op 13 November 1659 maak Van Riebeeck ’n inskrywing in sy dagboek waarin hy sê dat die […]
November 12, 2015

14 NOVEMBER

Gebeure 1837 – Groot Trek Potgieter en Uys eindig negedaagse veldtog teen Silkaats. 1837 – Groot Trek: Oor die Drakensberge Die eerste waens gaan oor die […]
November 12, 2015

15 NOVEMBER

Gebeure 1855 – MW Pretorius word “provisionele” staatspresident van die ZAR Transvaalse leiers het geglo dat ’n nuwe grondwet die verdeeldheid wat gedurende die vroeë vyftigerjare […]
November 16, 2015

16 NOVEMBER

Gebeure 1855 – Aanleg van Pretoria Pretoria, genoem na kommandant-generaal Andries Pretorius, het sy aanleg as hoofstad van die ZAR te danke aan die feit dat Potchefstroom en […]
November 17, 2015

17 NOVEMBER

Gebeure 1815 – Slagtersnek-rebellie  1892 – Eerste gaslamp in Johannesburg Die eerste gaslamp in Johannesburg word buite die landdroskantoor op die Markplein geïnstalleer. 1939 – Die FAK […]
November 18, 2015

18 NOVEMBER

Gebeure 1497 – Vasco da Gama seil om die Kaap Manoël I, Koning van Portugal, het Vasco da Gama aangesel as die opperbevelhebber van die ekspedisie […]