Gebeure 1824 – Eerste sinode in Kaapstad gevorm In 1806 is die politieke bande tussen Nederland en die Kaap beëindig. Hierdie gebeurtenis het ’n diepgaande invloed […]
Gebeure 1837 – Retief besoek Dingaan vir die eerste keer 1906 – Afrikaanse Taalvereniging (ATV) gestig Jan Hendrik Hofmeyr de Waal het in 1903 redakteur van […]
Gebeure 1778 – Plettenbergbaai vernoem Plettenbergbaai word na Joachim van Plettenberg, die 19de Goewerneur aan die Kaap, vernoem. 1795 – Colonie van Swellendam aanvaar Britse heerskappy Die Colonie van Swellendam aanvaar Britse heerskappy onmiddellik […]
Gebeure 1837 – Piet Retief lê sy eerste besoek aan Dingaan af by uMgungundlovu 1863 – Jan Brand word president Johannes Henricus (Jan) Brand word tot president van die Republiek van die […]
Gebeure 1869 – Diamante te Kimberley ontdek Die Groot Gat, effektief die grootste uitgrawing deur mensehand ter wêreld, ontstaan. Ongeveer 23 miljoen ton materiaal is verwyder en die opbrengs 2,722 kg diamante. 1900 – Anglo-Boereoorlog: Slag […]
Gebeure 1899 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Platrand, Ladysmith 1900 – Anglo-Boereoorlog: Slag by Witkloof (Leliefontein), Belfast 1901 – “National Scouts Corps” gestig Aanvanklik het die Britse militêre owerheid Boere […]
Gebeure 1907 – Die Cullinan-diamant word op sy verjaarsdag aan koning Edward VII aangebied Geboortes 1900 – Willem Hermanus (WH) Coetzer, skilder († 29 September […]