January 10, 2017

28 MEI

Gebeure 1900 – Anglo-Boereoorlog: Slag by Klipriviersberg (Doornkop), ZAR wat twee dae sou duur 1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Kheis, Kaapkolonie   Geboortes 1881 – Prof. Daniël Francois […]
January 10, 2017

29 MEI

Gebeure 1500 – Vier skepe sink Voor die Kaap die Goeie Hoop sink vier skepe van die tweede Portugese Indië Ekspedisie wat deur Pedro Álvares Cabral gelei word. Bartolomeus Dias sterf […]
January 10, 2017

30 MEI

Gebeure 1900 – Anglo-Boereoorlog: Slag by Fabersput, Kaapkolonie 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Elandsfonteinstasie; Germiston; Natalspruit, ZAR 1900 – Paul Kruger verlaat Pretoria as banneling Toe […]
January 10, 2017

31 MEI

Gebeure 1880 – Sensus in die Vrystaat Die eerste sensus word in die Vrystaat gehou. Bloemfontein het op daardie stadium 2576 inwoners gehad. 1891 – Andries […]