January 10, 2017

19 MEI

Gebeure 1849 – Die anti-bandietbetoging in Kaapstad Die Britse gevangenebevolking het veral vanweë die Ierse onrus drasties toegeneem. Lord Grey, minister van kolonies, het toe besluit […]
January 10, 2017

20 MEI

Gebeure 1900 – Slag by Scheepersnek In hul opmars deur Natal, nadat Ladysmith op 1 Maart 1900 ontset is, sou die meeste Boere na Transvaal terugval, […]
January 10, 2017

21 MEI

Gebeure 1837 – Die Erasmus Smit as predikant aangestel Gebore op 2 Augustus 1778 in Buiksloot, Nederland, is hy van 1786 af in die Aalmoeseniers- weeshuis […]
January 10, 2017

22 MEI

Gebeure 1861 – Die Kamer van Koophandel in Kaapstad gestig 1893 – Onthulling van Pres Brand-standbeeld Pres. FW Reitz van die OVS onthul die standbeeld van […]
January 10, 2017

23 MEI

Gebeure 1697 – Die Oosterland strand in Kaapstad 1842 – Eerste skote tussen Boer en Brit in Natal By Congella sou die Afrikaner vir die eerste keer met […]
January 10, 2017

24 MEI

Gebeure 1836 – Hendrik Potgieter gaan oor die Vaalrivier om die Trichardt- en Van Rensburgtrekke op te spoor 1900 – Anglo-Boereoorlog: Oranje Vrystaat deur Engeland geannekseer en “Orange […]
January 10, 2017

25 MEI

Gebeure 1842 – Dick King se epiese tog Dick King, ’n 29-jarige wadrywer, en sy 16-jarige dienaar, Ndongeni, verlaat Durban op ’n epiese 900 km lange […]
January 10, 2017

26 MEI

Gebeure 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Viljoensdrif; Hammonnia, Ficksburg; Rietspruit (Taaibosspruit), OVS. 1942 – Tweede Wêreldoorlog: Tobruk Suid-Afrikaanse magte is in die Tweede Wêreldoorlog verslaan by […]
January 10, 2017

27 MEI

Gebeure 1874 – Eerste trek na Damaraland Toe Gert Alberts op die dag sy plaas naby Pretoria verlaat het, was dit die begin van die Dorslandtrek. Met […]