January 10, 2017

1 MEI

Gebeure 1755 – Pokke-epidemie Teen dié tyd het reeds altesaam 2372 mense aan die Kaap in ’n pokke-epidemie gesterf. 1860 – Pretoria word die ZAR se […]
January 10, 2017

2 MEI

Gebeure 1957 – “Die Stem van Suid-Afrika”, word die amptelike volkslied Op 30 en 31 Mei 1918 het CJ Langenhoven in sy woning, Arbeidsgenot op Oudtshoorn, […]
January 10, 2017

3 MEI

Gebeure 1751 – Ds. HH van der Veen word verbied om die kansel te bestyg In die kerkraadsnotule van die NG gemeente Malmesbury is daar ’n […]
January 10, 2017

4 MEI

Gebeure 1842 –Britte annekseer Natal Nadat die Trekkers Dingaan verslaan het, begin hulle ’n regering organiseer in Natal. Die Britte in die Kaap beskou hulle nog […]
January 10, 2017

5 MEI

Gebeure 1652 – VOC-beamptes vind die eerste inheemse Kaapse houtbos Vanaf die begin van die Kaapse verversingspos was daar ’n groot behoefte aan allerlei alledaagse noodsaaklikhede, […]
January 10, 2017

6 MEI

Gebeure 1662 – Zacharias Wagenaer amptelik as tweede Kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop aangestel 1852 – Voortrekkerleier Andries Pretorius besoek Durban en word hartlik […]
January 10, 2017

7 MEI

Gebeure 1652 – Skepe kom in Tafelbaai aan Die skepe, Walvis en Oliphant kom in Tafelbaai aan. Hierdie skepe was oorspronklik deel van Jan van Riebeeck […]
January 10, 2017

8 MEI

Gebeure 1883 – Paul Kruger spreek die volk toe in Pretoria na verkiesing as staatspresident van die ZAR 1902 – Anglo-Boereoorlog: Buller vertrek uit Ladysmith Generaal […]
January 10, 2017

9 MEI

Gebeure 1652 – Kaap as eiendom van VOC verklaar Jan van Riebeeck reik ’n proklamasie uit waarin hy die Kaap tot eiendom van die VOC verklaar. […]