Junie

June 4, 2015

4 JUNIE

Gebeure 1652 – Die eerste familie aan die Kaap trek in die fort in 1848 – Andries Pretorius se vrou sterf Die Voortrekkerheld Andries Pretorius se vrou, […]
June 5, 2015

5 JUNIE

Gebeure 1692: Heldedaad van Jochem Willemse Drie skepe, Hoogergeest, Goede Koop en Oranje, het in 1692 naby die mond van Soutrivier by die Kaap gestrand. Op […]
June 6, 2015

6 JUNIE

Gebeure 1488 – Dias seil om die Kaap Die Portugese seevaarder, Bartolomeu Dias, se triomfantlike reis om die suidpunt van Afrika het bykans sewentien maande geduur […]
June 8, 2015

8 JUNIE

Gebeure 1668 – Jacob Borhorst word goewerneur Jacob Borhorst word aangestel as die nuwe goewerneur aan die Kaap. Hy vervang Conelis van Quaelbergen wat die pos […]
June 8, 2015

7 JUNIE

Gebeure 1703 – Adam Tas trou Adam Tas trou met Elizabeth van Brakel, ryk weduwee van Hans Jurgen Grimpe, en word die eienaar van die plaas, […]
June 9, 2015

9 JUNIE

Gebeure 1865 – Pres. Brand verklaar oorlog aan Mosjesj Die begin van die Tweede Basotho-oorlog in die Oranje-Vrystaat. 1882 – Kaapse Parlement wettig die gebruik van […]
June 9, 2015

10 JUNIE

Gebeure 1901 – Anglo-Boereoorlog:  Frederick Abraham Marais opgehang Frederick Abram Marais (32) word op Middelburg tydens die Anglo-Boereoorlog gehang. Hy is skuldig bevind aan hoogverraad en […]
June 9, 2015

11 JUNIE

Gebeure 1830 – Groote Kerk se orrel in gebruik geneem Die Groote Kerk, Kaapstad, se orrel, geskenk deur Jan Hoets, is in gebruik geneem. 1895 – […]
June 9, 2015

12 JUNIE

Gebeure 1900 – Anglo-Boereoorlog: Volksrust beset Genl. Redvers Henry Buller beset Volksrust ná ’n oorwinning by Allemansnek. 1901 – Anglo-Boereoorlog: Slag van Wilmansrust Generaal Muller verras brig. genl. […]