Gebeure 1854 – Die Kaapkolonie kry vir die eerste keer selfregering 1872 – Ds. TF Burgers ingesweer as Staatspresident van die ZAR Thomas Francois Burgers word […]
Gebeure 1855 – Heidelberg (KP) kom tot stand Die kerklike gemeente Heidelberg was oorspronklik deel van die Swellendam en Riversdale gemeentes. Weens die groot afstande tussen […]
Gebeure 1652 – Van Riebeeck neem intrek in die fort 1967 – FAK se eerste Kongres oor Skoolmusiek en -sang Ná uitgebreide onderhandeling oor musiekonderrig met […]
Gebeure 1879 – Anglo-Zoeloeoorlog: Slag van Ulundi Die Slag van Ulundi het op hierdie dag tydens die Anglo-Zoeloe-oorlog in Natal plaasgevind. ’n Britse mag van ongeveer 5 200 soldate het ’n Zoeloemag van ongeveer 15 000 krygers […]
Gebeure 1865 – Pretoria Rifle Corps gestig Die Pretoria Rifle Corps onder leiding van Stephanus Schoeman, wat met die rang van kaptein die eerste hoof daarvan […]
Gebeure 1497 – Vasco da Gama vertrek uit Lissabon Vasco da Gama, bekende Portugese seevaarder, vertrek uit Lissabon met die doel om ’n seeweg om die […]
Gebeure 1737 – Die eerste sendeling arriveer aan die Kaap Georg Schmidt, pioniersendeling in Suid-Afrika en stigter van die eerste Protestantse sendingpos (Morawiese broeders) in Suidelike […]