Januarie

January 1, 2016

1 JANUARIE

Gebeure 1823 – Engels enigste amptelike taal in regeringskantore Die Kaapse goewerneur, lord Charles Somerset maak bekend dat Engels voortaan die enigste amptelike taal in regerings […]
January 2, 2016

2 JANUARIE

Gebeure 1666 – Die vier hoekstene van die Kasteel van Goeie Hoop gelê Die Kaap was vir die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie eerstens ’n verversingspos, maar tegelyk ook vir […]
January 3, 2016

3 JANUARIE

Gebeure 1856 – Het Volksblad in Kaapstad opgerig Die koerant Het Volksblad is aanvanklik in 1849 in Kaapstad deur BJ van de Sandt de Villiers (1826 […]
January 4, 2016

4 JANUARIE

Gebeure 1806 – Die einde van die Bataafse tydperk aan die Kaap Gedurende hierdie tydperk ry politieke verbondenheid in Europa wipplank. Die ontwikkeling van formele staatsgesag in […]
January 5, 2016

5 JANUARIE

Gebeure 1673 – Opperchirurgyn word gekielhaal Opperchirurgyn Jan Pieterz Cortemünde het in Desember 1672 aan boord van die Deense skip, Oldenborg, in Tafelbaai aangekom. Terwyl Cortemünde […]
January 6, 2016

6 JANUARIE

Gebeure 1498 – Vasco da Gama kom aan wal by die mond van die Limpoporivier 1688 – Hugenote op pad na die Kaap ’n Nederlandse skip, […]
January 7, 2016

7 JANUARIE

Gebeure 1806 – Britse magte land by Melkbosstrand met 36 soldate wat verdrink In 1805 besluit die Britte om na Suid-Afrika terug te keer, hierdie keer […]
January 8, 2016

8 JANUARIE

Gebeure 1806 – Die Slag van Blaauwberg (Blouberg) vind plaas gevolg deur die tweede Britse besetting van die Kaap die Goeie Hoop ’n Sterk Britse troepemag onder genl. D Baird het die […]
January 9, 2016

9 JANUARIE

Gebeure 1806 – Britse magte neem Kaapstad in na die Slag van Blaauwberg (Blouberg)  Die Britse magte het die buitewyke van Kaapstad op 9 Januarie bereik. Om te […]