Februarie

October 25, 2016

1 FEBRUARIE

Gebeure  1708 – Louis van Assenburgh word goewerneur  Louis van Assenburgh word aangestel as  goewerneur aan die Kaap. Hy was ’n gerespekteerde militêre offisier. Anders as sy […]
October 31, 2016

2 FEBRUARIE

Gebeure  1653 – Eerste koolkoppe aan die Kaap geoes Op hierdie dag is die eerste mooi koolkoppe aan die Kaap geoes. Deel van die aandete was […]
October 31, 2016

3 FEBRUARIE

Gebeure  1488 – Bartolomeus Dias land in Mosselbaai  Dias se karvele kon nie deur die sterk suidoostewind vaar nie, en met ’n roete-aanpassing het hulle om Kaappunt gevaar. Dias […]
October 31, 2016

4 FEBRUARIE

Gebeure  1838 – Die Retief-Dingaan–traktaat   Piet Retief het in November 1837 vir die eerste keer met Dingaan onderhandel oor ’n grondgebied in Natal vir die Voortrekkers. […]
October 31, 2016

5 FEBRUARIE

Gebeure  1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Vaalkrans (Vaalkrantz) Dit begin op hierdie dag wat op 7 Februarie in ’n Boere-oorwinning eindig. Dag 1: Generaal Buller se mag van by die 24 […]
October 31, 2016

6 FEBRUARIE

Gebeure  1795 – Die Vryburgers roep die Republiek van Graaff-Reinet uit  In die 18de eeu bereik die eerste berede kommando’s van die Nederlandse setlaars die gebied waar Graaff-Reinet tans lê. Hulle […]
October 31, 2016

7 FEBRUARIE

Gebeure  1886 – Ontdekking van goud  George Walker ontdek goud terwyl hy die fondasies lê vir ’n huis op die Witwatersrand.  1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Vaalkrans […]
October 31, 2016

8 FEBRUARIE

Gebeure  1837 – Die Voortrekkers kies die eerste kerkraad van die onafhanklike Voortrekkerkerk  Nadat die Trekgroep reeds oor die Oranjerivier was, is oorgegaan tot die daarstelling van […]
October 31, 2016

9 FEBRUARIE

Gebeure  1898 – Pres. Paul Kruger is herverkies as President van die ZAR  1841 – Daniël Lindley as predikant van die gemeente Pietermaritzburg aangestel  Na jare van ontevredenheid […]