Gebeure 1834 – Vrystelling van slawe Slawerny aan die Kaap was anders as op die plantasies van Noord-Amerika en Wes-Indië. Slawe was deel van die huishouding; […]
Gebeure 1836 – Die eerste Voortrekker-volksraad gekies In die Kaapkolonie, van waar die Trekkers afkomstig was, het die grensboere geen aandeel in die regering van die […]
Gebeure 1837 – Eerste kerkraad in die OVS bevestig Die Voortrekkers was pioniers in dié sin dat hulle die beskawingspad na die binneland van Suid-Afrika te […]
Gebeure Geen Geboortes 1826 – Johannes Henoch Neethling, een van die groot predikante van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die tweede helfte van die 19de eeu († […]
Gebeure 1905 – Die derde Afrikanertrek kom in Comodoro Rivadavia in Argentinië aan 1934 – Stigting van die Verenigde Suid-Afrikaanse Nasionale Party Die Verenigde Suid-Afrikaanse Nasionale […]
Gebeure 1906 – Die Transvaalkolonie verkry verantwoordelike bestuur van die Britse regering Die Anglo-Boereoorlog het die Afrikaners van die twee voormalige Boererepublieke polities oorweldig gelaat. Die […]
Gebeure 1885 – Stigting van die Nederduits Hervormde of Gereformeerde Kerk Sedert die vyftigerjare van die vorige eeu het die kerklike toneel in Transvaal gestaan in […]
Gebeure 1880 – Die Paardekraal-volksvergadering vind plaas in die nou Krugersdorp 1899 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Rensburgstasie, Colesberg 1899 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Lombardskop 1939 – Die Reddingsdaadbond (RDB) gestig […]
Gebeure 1838 – Die “Gelofte van Bloedrivier” word vir die eerste keer deur Sarel Cilliers afgelê Daar is al duisende woorde oor die vraag geskryf of […]