Gebeure 1858 – Beheer van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie word aan Brittanje oorgedra 1900 – Anglo-Boereoorlog: Lord Kitchener neem bevel van magte oor Lord Roberts stuur […]
Gebeure 1853 – Eerste Algemene Kerkvergadering op Rustenburg Op hierdie dag is die eerste Algemene Kerkvergadering van die onafhanklike Voortrekkerkerk op Rustenburg geopen. Hierdie vergadering met […]
Gebeure 1782 – Stranding van die Grosvenor Vroeg die oggend van 4 Augustus 1782 heet die Grosvenor van die Britse Oos-Indiese Kompanjie (BOIK) enkele kilometers van […]
Gebeure 1884 – Stigting van die Nieuwe Republiek Die Vryheid Republiek of Nieuwe Republiek was een van die kleiner Boererepublieke in die huidige Suid-Afrika wat deur die Voortrekkers […]
Gebeure 1863 – Seegeveg in Tafelbaai tussen die Alabama en die Sea Bride Op 5 Augustus 1863, die derde jaar van die Amerikaanse Burgeroorlog, het die […]
Gebeure 1795 – Die Slag van Muizenberg Die eerste Britse oorname van die Kaap het nie eintlik plaasgevind omdat die Britte op daardie stadium die Kaap […]
Gebeure 1846 – Burgersdorp aangelê Die plaas Klipfontein is van Gert Buytendach aangekoop vir 15 000 riksdaalders vir hierdie doel. Aanvanklike pogings om die dorp na […]
Gebeure 1648 – Skipbreukelinge kom in Nederland aan Die skipbreukelinge van die Nieuw-Haerlem kom in Nederland aan. Die Nieuw-Haerlem was deel van ’n retoervloot wat gedurende […]