Afrikaanse Kultuuralmanak

June 4, 2015

4 JUNIE

Gebeure 1652 – Die eerste familie aan die Kaap trek in die fort in 1848 – Andries Pretorius se vrou sterf Die Voortrekkerheld Andries Pretorius se vrou, […]
June 5, 2015

5 JUNIE

Gebeure 1692: Heldedaad van Jochem Willemse Drie skepe, Hoogergeest, Goede Koop en Oranje, het in 1692 naby die mond van Soutrivier by die Kaap gestrand. Op […]
June 6, 2015

6 JUNIE

Gebeure 1488 – Dias seil om die Kaap Die Portugese seevaarder, Bartolomeu Dias, se triomfantlike reis om die suidpunt van Afrika het bykans sewentien maande geduur […]
June 8, 2015

8 JUNIE

Gebeure 1860 – Straatposbusse in Kaapstad bekendgestel 1897 – Pres. Kruger lê hoeksteen van Paleis van Justisie Die hoeksteenlegging van die Paleis van Justisie aan die […]
June 8, 2015

7 JUNIE

Gebeure 1703 – Adam Tas trou Adam Tas trou met Elizabeth van Brakel, ryk weduwee van Hans Jurgen Grimpe, en word die eienaar van die plaas, […]
June 9, 2015

9 JUNIE

Gebeure 1865 – Pres. Brand verklaar oorlog aan Mosjesj 1882 – Kaapse Parlement wettig die gebruik van Afrikaans 1934 – Volkskas geregistreer Gestig uit eie bodem, […]
June 9, 2015

10 JUNIE

Gebeure 1909 – Referendum in Natal ’n Referendum word in Natal gehou oor of dié Britse kolonie deel van die Unie van Suid-Afrika moet vorm. Daar is 11 121 stemme […]
June 9, 2015

11 JUNIE

Gebeure 1830 – Die Groote Kerk, Kaapstad, se orrel, geskenk deur Jan Hoets, is in gebruik geneem 1895 – Die ZAR se toegang tot ’n hawe […]
June 9, 2015

12 JUNIE

Gebeure 1900 – Anglo-Boereoorlog: Volksrust beset Genl. Redvers Henry Buller beset Volksrust ná ’n oorwinning by Allemansnek. 1901 – Anglo-Boereoorlog: Slag van Wilmansrust Britse magte onder brig. genl. […]