Hoe het die Voortrekkers ’n kookhuis gebou?
Daar is nooit binne ’n dakhuis vuurgemaak nie, aangesien die gras- of rietbedekking en die raamwerk maklik aan die brand kon raak. By die hartbeeshuis was […]
Oorsprong van die Suid-Afrikaanse wigvormige hartbees- of dakhuis
Wigvormige dakhuise het in al die stamlande voorgekom, terwyl die eerste huis aan die Kaap, wat deur Jan van Riebeeck en sy gesin bewoon is, ook […]
Hoe het die Voortrekkers ’n ontwikkelde dakhuis gebou?
Daar is reeds in ’n vorige artikel daarop gewys dat daar by ’n wigvormige dakhuis ’n aansienlike hoeveelheid ruimte verlore gaan. Om die probleem in ’n […]
Hoe het die Voortrekkers ’n wigvormige hartbeeshuis gebou? Die vurkondersteunde-nokpaalkonstruksie
In teenstelling met die kapstylhuis het die wigvormige dakhuis met ’n vurkondersteunde-nokpaalkonstruksie volgens die beskikbare bronne slegs in dele van die Wes-, Suid- en Oos-Kaap voorgekom. […]
Hoe het die Voortrekkers ’n wigvormige hartbeeshuis gebou? Die gaffelsuilkonstruksie
Waar die vurkondersteunde-nokpaalkonstruksie meer kenmerkend van die ooswaartse trek was, het die veeboere wat noord beweeg het volgens Walton, van die gaffelsuilondersteunde-nokpaalkonstruksie gebruik gemaak[1] (Fig. 1). […]
Hoe het die Voortrekkers ’n wigvormige hartbeeshuis gebou? Huise wat in die grond ingegrawe is
By ’n wigvormige dakhuis met ’n saaldak van 9,1 meter (30 voet) lank en 3,7 meter (12 voet) breed, is die bruikbare vloeroppervlak ongeveer 19,5 vierkante […]
Hoe het die Voortrekkers ’n wigvormige hartbeeshuis gebou? Vorm 3: Die saaldak
Die eerste tydelike woning wat aan die Kaap opgerig is, was die saaldakvormige kapstylhuis van Jan van Riebeeck en sy eggenote Maria, asook hulle seuntjie Lambertus, […]
Hoe het die Voortrekkers ’n wigvormige hartbeeshuis gebou? Vorm 2: Die skilddak
Die amateur kunstenaar RH Dingley het aan die Kaapse oosgrens ’n skets van ’n veeboer se kapstylhuis en werf gemaak, getiteld ’n Boer se huis in […]
Hoe het die Voortrekkers ’n wigvormige hartbeeshuis gebou? Vorm 1: Die skilddak met geronde ente
Die kapstylhuis kon drie vorms aanneem, naamlik ’n saaldak met gewelafsluiting, ’n skilddak of ’n skilddak met geronde ente. Die kapstylhuise by die monding van die […]
Hoe het die Voortrekkers ’n wigvormige hartbeeshuis gebou? Die raamwerk van die kapstylhuis
Soos in Europa het daar in Suid-Afrika drie basiese dakraamtipes by wigvormige dakhuise voorgekom, naamlik die gaffelsuilkonstruksie, die vurkondersteunde-nokpaalkonstruksie en die kapstylhuis (sparkapkonstruksie) (Fig. 1). Slegs […]