Christine Basson (1941-2019)

Daantjie Dinamiet Die Afrikaanse aktrise Christine Basson is die dag nadat sy 78 jaar oud geword het, in die hoësorgeenheid van die aftreeoord waar sy gewoon […]

Piet Botha (1955-2019)

Daantjie Dinamiet Die rock-sanger Piet Botha het op 2 Junie 2019 sy stryd teen pankreaskanker verloor, minder as ’n jaar nadat sy ewe bekende pa, oudminister […]

Franz Marx (1942-)

Daantjie Dinamiet Hoewel daaglikse sepies internasionaal al jare lank te sien is, moes Suid-Afrika tot 1992 wag vir die eerste plaaslike een. Egoli – plek van […]

Erik Holm

Erik Holm is ’n akteur wat bekendheid verwerf het vir sy rol Rian Malherbe in die kykNET-sepie Binnelanders, waarin hy in 2008 vir die eerste maal […]

Lizz Meiring

Lizz Meiring is aktrise, regisseur, teatervervaardiger, TV-aanbieder, seremoniemeester, spreker, kunsteaktivis, kreatiewe konsultant en skrywer. Elizabeth Henriette Meiring speel vanaf sesjarige ouderdom in produksies by die Laerskool Pretoria-Oos en […]

Tobie Cronjé

Tobie is een van Suid-Afrika se blinkste Afrikaanse sterre. Hy het drama aan die Universiteit van Pretoria studeer, maar daarna vir ’n motorversekeringsmaatskappy gewerk en musieklesse gegee. Hy […]

Corrie Sanders (1966-2012)

deur Daantjie Dinamiet Corrie Sanders was ’n Suid-Afrikaanse bokser wat van 1989 tot 2008 professioneel deelgeneem het. HY is op 7 Januarie 1966 in Brits gebore […]

Lucas Maree (1952-2011)

deur Daantjie Dinamiet Nadat Koos du Plessis in 1984 in ’n motorongeluk dood is, was die musiekbedryf op soek na ’n sanger en liedjieskrywer wat hom […]

Elsa Joubert (1922-2020)

Daantjie Dinamiet Die bekende Afrikaanse skrywer Elsa Joubert is op 14 Junie 2020 in die ouderdom van 97 jaar oorlede. Elsabe Antoinette Murray Joubert is op […]

Elize Cawood (1952-2020)

deur Daantjie Dinamiet Op 18 Julie 2020 het Suid-Afrika een van sy mees geliefde aktrises verloor toe Elize Cawood aan longkanker oorlede is. Elize is op […]

Japie van Zyl (1957-2020)

deur Daantjie Dinamiet Dr. Japie van Zyl was ’n Namibiese elektriese ingenieur wat by NASA gewerk het. Hy is in 1957 op Outjo in Namibië gebore […]

Nico van Rensburg (1937-2013)

deur Daantjie Dinamiet In die bestaan van die SAUK se Boeremusiek-kompetisie, wat van 1980 tot 1992 elke tweede jaar op TV 1 uitgesaai is, was daar […]

Johan Stemmet (1952-)

deur Daantjie Dinamiet “Vyftig randjies vir jou” Dit is seker een van die bekendste sêgoed in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse televisie en word geassosieer met die […]