“Ons mag nie ’n ewige slagoffer van ons eie oorgevoelige vernietigende moraliteit word nie. Moraliteit wat jou voortdurend in die hoekie wil laat staan, en dan deur ander misbruik word om jou in die hoekie te hou, behoort ’n kort rakleeftyd te hê. Daar is immers ’n droom te droom en ’n nuwe begin te maak.”
Izak de Villiers