31 MEI
Gebeure 1880 – Sensus in die Vrystaat Die eerste sensus word in die Vrystaat gehou. Bloemfontein het op daardie stadium 2576 inwoners gehad. 1891 – Andries […]
30 MEI
Gebeure 1900 – Anglo-Boereoorlog: Slag by Fabersput, Kaapkolonie 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Elandsfonteinstasie; Germiston; Natalspruit, ZAR 1900 – Paul Kruger verlaat Pretoria as banneling Toe […]
29 MEI
Gebeure 1500 – Vier skepe sink Voor die Kaap die Goeie Hoop sink vier skepe van die tweede Portugese Indië Ekspedisie wat deur Pedro Álvares Cabral gelei word. Bartolomeus Dias sterf […]
28 MEI
Gebeure 1900 – Anglo-Boereoorlog: Slag by Klipriviersberg (Doornkop), ZAR wat twee dae sou duur 1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Kheis, Kaapkolonie Geboortes 1881 – Prof. Daniël Francois […]
27 MEI
Gebeure 1874 – Eerste trek na Damaraland Toe Gert Alberts op die dag sy plaas naby Pretoria verlaat het, was dit die begin van die Dorslandtrek. Met […]
26 MEI
Gebeure 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Viljoensdrif; Hammonnia, Ficksburg; Rietspruit (Taaibosspruit), OVS. 1942 – Tweede Wêreldoorlog: Tobruk Suid-Afrikaanse magte is in die Tweede Wêreldoorlog verslaan by […]
25 MEI
Gebeure 1842 – Dick King se epiese tog Dick King, ’n 29-jarige wadrywer, en sy 16-jarige dienaar, Ndongeni, verlaat Durban op ’n epiese 900 km lange […]
24 MEI
Gebeure 1836 – Hendrik Potgieter gaan oor die Vaalrivier om die Trichardt- en Van Rensburgtrekke op te spoor 1900 – Anglo-Boereoorlog: Oranje Vrystaat deur Engeland geannekseer en “Orange […]
23 MEI
Gebeure 1697 – Die Oosterland strand in Kaapstad 1842 – Eerste skote tussen Boer en Brit in Natal By Congella sou die Afrikaner vir die eerste keer met […]
22 MEI
Gebeure 1861 – Die Kamer van Koophandel in Kaapstad gestig 1893 – Onthulling van Pres Brand-standbeeld Pres. FW Reitz van die OVS onthul die standbeeld van […]
21 MEI
Gebeure 1837 – Die Erasmus Smit as predikant aangestel Gebore op 2 Augustus 1778 in Buiksloot, Nederland, is hy van 1786 af in die Aalmoeseniers- weeshuis […]
20 MEI
Gebeure 1900 – Slag by Scheepersnek In hul opmars deur Natal, nadat Ladysmith op 1 Maart 1900 ontset is, sou die meeste Boere na Transvaal terugval, […]
19 MEI
Gebeure 1849 – Die anti-bandietbetoging in Kaapstad Die Britse gevangenebevolking het veral vanweë die Ierse onrus drasties toegeneem. Lord Grey, minister van kolonies, het toe besluit […]
18 MEI
Gebeure 1774 – Joachim van Plettenberg as Goewerneur van die Kaap beëdig Joachim Ammema van Plettenberg is op 8 Maart 1739 gebore. In 1767 word hy […]
17 MEI
Gebeure 1659 – Vryburgers se petisie Die Vryburgers teken ’n petisie wat vra dat Jan van Riebeeck optree teen die Khoi-Khoi. 1884 – ZAR se ooreenkoms […]
16 MEI
Gebeure 1838 – Bredasdorp aangelê Die dorp, Bredasdorp is op die plaas Lange Fontein aangelê. Die grond is reeds in 1837 aangekoop en die eerste erwe […]
15 MEI
Gebeure 1652 – Voorbereidings vir bou van fort Jan van Riebeeck begin die voorbereidings vir die bou van die Fort de Goede Hoop. Die bastions van […]
14 MEI
Gebeure 1820 – Gerrit Maritz tree in die huwelik Gerhardus (Gert) Marthinus Maritz, bekende Voortrekkerleier tree in die huwelik met Agenitha Maria Olivier te Graaff-Reinet. 1851 […]
13 MEI
Gebeure 1781 – Piet Retief gedoop Jacobus Retief en sy vrou, Deborah, was op 13 Mei 1781 trotse doopouers in die gemeente Suider-Paarl. Die vyfde van […]
12 MEI
Gebeure 1652 – Eerste Nagmaalsviering in die gemeente van Kaapstad Op hierdie dag is die eerste Nagmaal aan die Kaap gevier. Jan van Riebeeck se dagregister […]
11 MEI
Gebeure 1903 – Genl. Louis Botha lê die hoeksteen van die NG Kerk in Bosmanstraat, Pretoria 1909 – SA-Wet onderteken Die konsep-Suid-Afrika-Wet is op hierdie datum […]
10 MEI
Gebeure 1864 – MW Pretorius neem die eed van die amp as president van die hele Transvaal 1878 – Pres. Jan Brand lê hoeksteen huidige Tweetoringkerk […]
9 MEI
Gebeure 1652 – Kaap as eiendom van VOC verklaar Jan van Riebeeck reik ’n proklamasie uit waarin hy die Kaap tot eiendom van die VOC verklaar. […]
8 MEI
Gebeure 1883 – Paul Kruger spreek die volk toe in Pretoria na verkiesing as staatspresident van die ZAR 1902 – Anglo-Boereoorlog: Buller vertrek uit Ladysmith Generaal […]
7 MEI
Gebeure 1652 – Skepe kom in Tafelbaai aan Die skepe, Walvis en Oliphant kom in Tafelbaai aan. Hierdie skepe was oorspronklik deel van Jan van Riebeeck […]
6 MEI
Gebeure 1662 – Zacharias Wagenaer amptelik as tweede Kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop aangestel Zacharias Wagenaar volg Jan van Riebeeck op as die nuwe […]
5 MEI
Gebeure 1652 – VOC-beamptes vind die eerste inheemse Kaapse houtbos Vanaf die begin van die Kaapse verversingspos was daar ’n groot behoefte aan allerlei alledaagse noodsaaklikhede, […]
4 MEI
Gebeure 1842 –Britte annekseer Natal Nadat die Trekkers Dingaan verslaan het, begin hulle ’n regering organiseer in Natal. Die Britte in die Kaap beskou hulle nog […]
3 MEI
Gebeure 1751 – Ds. HH van der Veen word verbied om die kansel te bestyg In die kerkraadsnotule van die NG gemeente Malmesbury is daar ’n […]
2 MEI
Gebeure 1957 – “Die Stem van Suid-Afrika”, word die amptelike volkslied Op 30 en 31 Mei 1918 het CJ Langenhoven in sy woning, Arbeidsgenot op Oudtshoorn, […]
1 MEI
Gebeure 1755 – Pokke-epidemie Teen dié tyd het reeds altesaam 2372 mense aan die Kaap in ’n pokke-epidemie gesterf. 1860 – Pretoria word hoofstad Pretoria word […]