3 JUNIE
Gebeure 1865 – Zuid-Afrikaanshe Republiek (ZAR) stel Dingaansdag in Dit is oorbekend dat die oorwinning by Bloedrivier op Sondag 16 Desember 1838 behaal is. Op dieselfde […]
2 JUNIE
Gebeure 1857 – ’n Ooreenkoms tussen die Oranje-Vrystaat en Transvaal word afgesluit 1887 – Bou van die Delagoabaai-spoorlyn begin Reeds op 31 Julie 1872 het die […]
1 JUNIE
Gebeure 1836 – Charles Darwin kom in Kaapstad aan 1874 – Amptelike stigting van die Vrystaatse dorp Hoopstad 1891 – Die Adendorff-trek na Banjailand (suidelike Rhodesië) begin Die sogenaamde Adendorff-trek na Banjailand (suidelike […]
30 JUNIE
Gebeure 1851 – Mosjesj verslaan majoor Warden by Viervoet. 1854 – Eerste Parlementsitting in Kaapstad Op hierdie dag is die eerste verkose Parlement van die land […]
29 JUNIE
Gebeure 1797 – Simonstad ontruim met Britse besetting van die Kaap 1854 – Die eerste Kaapse Parlement word geopen 1904 – Laaste boodskap van pres. Paul […]
27 JUNIE
Gebeure 1649 – Die Remonstratie Leendert Janzen en Matthys Proot oorhandig op hierdie dag ‘n dokument aan die VOC Kamer Amsterdam. Janzen en Proot was deel […]
28 JUNIE
Gebeure 1919 – Suid-Afrika onderteken die Verdrag van Versailles Die vredesverdrag van Versailles is op hierdie dag deur die oorwonne Duitsland onderteken, en daarmee het die […]
26 JUNIE
Gebeure 1860 – Eerste spoorlyn in Suid-Afrika geopen Op hierdie dag is die eerste spoorbaan in Suid-Afrika vir verkeer oopgestel. Die lyntjie was 3 km lank en […]
25 JUNIE
Gebeure 1836 – Hendrik Potgieter ontmoet Trichardt in Soutpansberg 1894 – Pres. Kruger verneder Vanweë die opkommandering van ’n paar Britse onderdane deur die Transvaalse regering, […]
24 JUNIE
Gebeure 1798 – Gerrit Maritz, Trekkerleier en wamaker, gedoop Gerhardus Marthinus Maritz (algemeen bekend as Gert of Gerrit Maritz) is in Maart 1797 in die Graaff-Reinetse […]
23 JUNIE
Gebeure 1792 – Nederburgh en Frykenius kom in die Kaap aan Simon Hendrik Frykenius en Sebastiaan Cornelis Nederburgh, wat in 1791 aangestel is as kommissarisse-generaal oor […]
22 JUNIE
Gebeure 1904 – Chinese in Transvaal ingevoer Na die Vrede van Vereeniging op 31 Mei 1902 het dit lank baie swak met die Transvaalse goudmynbedryf gegaan. […]
21 JUNIE
Gebeure 1884 – Barberton kom tot stand 1886 – Die spoorlyn na Ladysmith in Natal word geopen 1887 – Die Nederlandsche Zuid-Afrikaansche Spoorweg-Maatschappij is gestig Die Nederlands-Suid-Afrikaanse […]
20 JUNIE
Gebeure 1848 – Andries Pretorius as kommandant-generaal verkies 1850 – Ladysmith kom tot stand ’n Aantal Voortrekkers wat in die laat 1830’s die Drakensberge oorgesteek het, het hulle in […]
19 JUNIE
Gebeure 1869 – Bloemhof ontstaan Gedurende 1938, met die Simboliese Ossewatrek, is deur van die ouer inwoners vertel dat die dorp sy naam gekry het weens […]
18 JUNIE
Gebeure 1795 – Opstand in Swellendam Die beginsel van ’n eie Afrikaanse republikeinse strewe en vryheidsgevoel kan teruggevoer word tot die Kaapse Patriotte en die opstande […]
17 JUNIE
Gebeure 1795 – Kaapse burgers beset die drosdy in Swellendam waarna die Colonie van Swellendam uitgeroep word Op 17 Junie 1795 het ’n aantal burgers van Swellendam by die Drosdy opgedaag waarby segsman […]
16 JUNIE
Gebeure 1900 – Anglo-Boereoorlog: Proklamasie van die Verskroeideaardebeleid deur Lord Roberts 1953 – Die Federale Mynbou Beperk gestig Federale Mynbou Beperk, die eerste Afrikaanse mynfinansierings- en […]
15 JUNIE
Gebeure 1659 – Duiwelspiek kry sy naam Op die 15de Junie 1659 verskyn die naam Winberg in ’n skrywe aan die Kaap. Hieruit kan afgelei word […]
14 JUNIE
Gebeure 1907 – Die Oranjerivierkolonie verkry selfregeringstatus 1912 – Die stigting van die Unie-Verdedigingsmag Op 14 Junie is Wet Nr. 13 van 1912 “Om voorsiening te maken voor de […]
13 JUNIE
Gebeure 1705 – Adam Tas se dagboek Die bestaande afskrif van ’n fragment van Adam Tas se Dagboek dagteken van 13 Junie 1705 af, maar die […]
12 JUNIE
Gebeure 1900 – Anglo-Boereoorlog: Volksrust beset Genl. Redvers Henry Buller beset Volksrust ná ’n oorwinning by Allemansnek. 1901 – Anglo-Boereoorlog: Slag van Wilmansrust Generaal Muller verras brig. genl. […]
11 JUNIE
Gebeure 1830 – Groote Kerk se orrel in gebruik geneem Die Groote Kerk, Kaapstad, se orrel, geskenk deur Jan Hoets, is in gebruik geneem. 1895 – […]
10 JUNIE
Gebeure 1901 – Anglo-Boereoorlog: Frederick Abraham Marais opgehang Frederick Abram Marais (32) word op Middelburg tydens die Anglo-Boereoorlog gehang. Hy is skuldig bevind aan hoogverraad en […]
9 JUNIE
Gebeure 1865 – Pres. Brand verklaar oorlog aan Mosjesj Die begin van die Tweede Basotho-oorlog in die Oranje-Vrystaat. 1882 – Kaapse Parlement wettig die gebruik van […]
7 JUNIE
Gebeure 1703 – Adam Tas trou Adam Tas trou met Elizabeth van Brakel, ryk weduwee van Hans Jurgen Grimpe, en word die eienaar van die plaas, […]
8 JUNIE
Gebeure 1668 – Jacob Borhorst word goewerneur Jacob Borhorst word aangestel as die nuwe goewerneur aan die Kaap. Hy vervang Conelis van Quaelbergen wat die pos […]
6 JUNIE
Gebeure 1488 – Dias seil om die Kaap Die Portugese seevaarder, Bartolomeu Dias, se triomfantlike reis om die suidpunt van Afrika het bykans sewentien maande geduur […]
5 JUNIE
Gebeure 1692: Heldedaad van Jochem Willemse Drie skepe, Hoogergeest, Goede Koop en Oranje, het in 1692 naby die mond van Soutrivier by die Kaap gestrand. Op […]
4 JUNIE
Gebeure 1652 – Die eerste familie aan die Kaap trek in die fort in 1848 – Andries Pretorius se vrou sterf Die Voortrekkerheld Andries Pretorius se vrou, […]