27 JULIE

Gebeure 1904 – Die Suid-Afrikaanse Landbou-unie in Pretoria gestig Die Suid-Afrikaanse Landbou-unie, ofte wel die Interkoloniale Landbou-unie van Suid-Afrika soos dit destyds geheet het, is gestig […]

25 JULIE

Gebeure 1661 – Die Nederlandse kommandant aan die Kaap, Jan van Riebeeck, skrywe in sy Dagregister dat die eerste lemoene in die Kompanjiestuin in Kaapstad gepluk is 1755 – Johann Christiaan Ritter […]

26 JULIE

Gebeure 1649 – Oorhandiging van die Remonstrantie deur Janszen en Proot aan die Kamer van Amsterdam L Janszen en M Proot het hulle Remonstrantie, wat gebaseer […]

21 JULIE

Gebeure 1900 – Anglo-Boereoorlog: Insident by Heuningspruitstasie, OVS 1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Olifantsnek, ZAR 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Spitzkrans, Brandwaterkom, OVS wat tot 22 […]

31 JULIE

Gebeure 1872 – Spoorlyn van Pretoria na Delagoabaai Amptelike toestemming word deur die Volksraad aan die Zuid-Afrikaanshe Republiek verleen vir die bou van die spoorlyn tussen […]

30 JULIE

Gebeure 1854 – Die Kaapse parlement kom die eerste keer byeen 1900 – Anglo-Boereoorlog: Genl. Marthinus Prinsloo gee oor Generaal Marthinus Prinsloo gee in die Brandwaterkom, […]

29 JULIE

Gebeure 1845 – Ohrigstad aangelê Ohrigstad is aangelê, vernoem na Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter en die Amsterdamse handelaar, GG Ohrig, wat hom ingespan het om handelsverhoudinge […]

28 JULIE

Gebeure 1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Slaapkrans, Brandwaterkom Geboortes 1902 – Dr. Jan Bouws, musiekkenner en komponis († 26 Januarie 1978) Jan Bouws, Nederlands-Afrikaanse musiekwetenskaplike, musiekpedagoog, […]

24 JULIE

Gebeure 1839 – Nuwe redakteur Sir Christoffel (Joseph) Brand volg sy broer, PA Brand, as redakteur van De Zuid-Afrikaan op. Hy was ’n prokureur en een […]

23 JULIE

Gebeure 1853 – Andries Pretorius se seun volg hom op Die Voortrekkerleier, Andries Pretorius, sterf en sy seun, Marthinus Wessel Pretorius, volg hom op as Kommandant-Generaal van die distrikte […]

22 JULIE

Gebeure 1848 – Harry Smith verklaar Andries Pretorius tot rebel 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Selonsrivier, Rustenburg; Graskop naby Sandspruitstasie, ZAR Geboortes 1903 – Johannes (Jan) de Klerk, politikus, onderwyser en […]

20 JULIE

Gebeure 1848 – Andries Pretorius dwing majoor Warden tot oorgawe in Bloemfontein 1888 – Die Nieuwe Republiek word in ZAR opgeneem Die Nieuwe Republiek, gevestig in […]

19 JULIE

Gebeure 1786 – Stigting van Graaff-Reinet Die stigting van die dorp was genoodsaak, omdat die dorpe Stellenbosch en Swellendam te ver van die Oostelike grens geleë […]

18 JULIE

Gebeure 1926 – Herman Charles Bosman wond sy stiefbroer noodlottig Die Suid-Afrikaanse skrywer en joernalis, Herman Charles Bosman, wond sy stiefbroer David Russell noodlottig tydens ’n […]

17 JULIE

Gebeure 1828 – Afskaffing van Hottentot-wetgewing Die aankondiging van Ordonnansie 50 is deur die waarnemende goewerneur, sir Richard Bourke, gemaak. Dít het gevolg op ‘n jarelange […]

16 JULIE

Gebeure 1666 – Leeus by fort Leeus het aan die eerste inwoners van die Kaap groot hoofbrekens besorg en die gebrul is gereeld duidelik van Leeuberg […]

15 JULIE

Gebeure 1727 – Huwelik Helena W. ten Damme tree in die huwelik met onderkoopman Hendrik Swellengrebel. Hendrik Swellengrebel het 12 jaar later goewerneur aan die Kaap […]

14 JULIE

Gebeure 1789 – Bastilledag Bastilledag, La Féte Nationale, is Frankryk se Nasionale dag wat elke jaar op 14 Julie gevier word. Dit herdenk die 1789 bestorming […]

13 JULIE

Gebeure 1900 – Anglo-Boereoorlog: Boere gee pad uit Brandwaterkom Op ’n krygsberaad onder hoofkommandant Christiaan de Wet besluit die Boere om uit die Brandwaterkom pad te gee voordat hulle vasgekeer […]

12 JULIE

Gebeure 1848 – Andries Pretorius gaan Winburg binne met ’n groot gewapende mag 1900 – Anglo-Boereoorlog: Skermutseling by Paardekop en Sandspruitstasie, ZAR 1900 – Anglo-Boereoorlog: SG Vilonel ’n Republikeinse krygshof (eintlik […]

11 JULIE

Gebeure 1830 – Derde orrel vir Groote Kerk in Kaapstad ’n Derde orrel vir die Groote Kerk in Kaapstad is op 11 Julie 1830 ingewy. Toe […]

10 JULIE

Gebeure 1836 – William Cornwallis Harris maak gereed vir sy tog William Cornwallis Harris kom in Algoabaai aan en begin met voorbereidings vir sy tog na […]

9 JULIE

Gebeure 1737 – Die eerste sendeling arriveer aan die Kaap Georg Schmidt, pioniersendeling in Suid-Afrika en stigter van die eerste Protestantse sendingpos (Morawiese broeders) in Suidelike […]

8 JULIE

Gebeure 1497 – Vasco da Gama vertrek uit Lissabon Vasco da Gama, bekende Portugese seevaarder, vertrek uit Lissabon met die doel om ’n seeweg om die […]

7 JULIE

Gebeure 1501 – Oudste “poskantoor” in Suid-Afrika Joas da Nova was ’n Portugese seevaarder op pad na Indië toe hy op hierdie dag in 1501 briewe […]

6 JULIE

Gebeure 1865 – Pretoria Rifle Corps gestig Die Pretoria Rifle Corps onder leiding van Stephanus Schoeman, wat met die rang van kaptein die eerste hoof daarvan […]

5 JULIE

Gebeure 1822 – Engels word die enigste amptelike taal Brittanje het die Kaap in Januarie 1806 vir die tweede keer beset. In April 1814 het lord […]

4 JULIE

Gebeure 1879 – Anglo-Zoeloeoorlog: Slag van Ulundi  Die Slag van Ulundi het op hierdie dag tydens die Anglo-Zoeloe-oorlog in Natal plaasgevind. ’n Britse mag van ongeveer 5 200 soldate het ’n Zoeloemag van ongeveer 15 000 krygers […]

3 JULIE

Gebeure 1652 – Van Riebeeck neem intrek in die fort 1967 – FAK se eerste Kongres oor Skoolmusiek en -sang Ná uitgebreide onderhandeling oor musiekonderrig met […]

2 JULIE

Gebeure 1855 – Heidelberg (KP) kom tot stand Die kerklike gemeente Heidelberg was oorspronklik deel van die Swellendam en Riversdale gemeentes. Weens die groot afstande tussen […]

1 JULIE

Gebeure 1854 – Die Kaapkolonie kry vir die eerste keer selfregering 1872 – Ds. TF Burgers ingesweer as Staatspresident van die ZAR Thomas Francois Burgers word […]