29 FEBRUARIE
Gebeure 1510 – D’Almeida gooi anker in “Tafelbaai” Don Francisco d’Almeida gooi op hierdie dag anker in ’n toekomstige Tafelbaai. Tesame het die vloot uit drie skepe […]
28 FEBRUARIE
Gebeure 1706 – Adam Tas in hegtenis geneem In die nag van 27/28 Februarie 1706 is Adam Tas deur landdros Starrenburg in hegtenis geneem. Dit is belangrik om daarop te […]
27 FEBRUARIE
Gebeure 1751 – Rijk Tulbagh, word goewerneur aan die Kaap 1837 – Wet word gepubliseer ’n Wet, bekend as die “Cape of Good Hope Punishment Act” word op […]
26 FEBRUARIE
Gebeure 1852 – Die Birkenhead strand ’n Skip, die Birkenhead strand naby Danger Point. Aan boord was gewees 638 passasiers. Slegs 184 sou lewend aan die […]
25 FEBRUARIE
Gebeure 1660 – Heining om vee te beskerm Jan van Riebeeck besluit om ’n heining te plant sodat die inheemse volke nie gesteelde vee kan wegvoer nie. Oorblyfsels […]
24 FEBRUARIE
Gebeure 1862 – Edenburg gestig Die dorp het onstaan as ’n kerkdorp van die Ned. Geref. Kerk en is aangelê op die plaas Rietfontein. Die dorpsinwoners […]
23 FEBRUARIE
Gebeure 1854 – Oranje-Vrystaat kom tot stand Nadat sir Harry Smith die gebied tussen die Oranje- en Vaalrivier tot die Oranjerivier-Soewereiniteit verklaar het, sou die Republikeinse Trekkers met die […]
22 FEBRUARIE
Gebeure 1707 – Stryd teen WA van der Stel gewen Die inwoners van Stellenbosch is in die nag van 22 Februarie 1707 uit hul slaap gewek deur ’n jong man […]
21 FEBRUARIE
Gebeure 1657 – Eerste toekenning van grond aan Vryburgers aan die Kaap Op hierdie dag het die eerste “nege vrije luyden” grond aan die Kaap gekry. Die burgers kon […]
20 FEBRUARIE
Gebeure 1656 – Jan van Riebeeck se seuntjie oorlede Anthony, die babaseuntjie van Jan en Maria van Riebeeck, het slegs twee maande oud geword. Omdat daar […]
19 FEBRUARIE
Gebeure 1730 – Jan de la Fontaine as goewerneur van die Kaapkolonie benoem Die Kaapse koloniste het op hierdie dag met blydskap verneem dat Jan de la Fontaine die nuwe […]
18 FEBRUARIE
Gebeure 1766 – Probleme op die slaweskip Meermin Enkele dae tevore het ’n skip bekend as die Meermin vanuit Madagaskar na die Kaap vertrek. Die skip […]
17 FEBRUARIE
Gebeure 1838 – Voortrekkers word wreed vermoor by Moordspruit, Blaauwkrans en Weenen (Slag van Saailaer) Die Voortrekkers in Natal het in Februarie 1838 op Piet Retief se terugkeer van Dingaan af […]
16 FEBRUARIE
Gebeure 1850 – Harrismith ontstaan Harrysmith is vernoem na Harry Smith, baronet van Aliwal, asook Kaapse goewerneur gedurende 1847. Harry Smith word ook onthou omrede die […]
15 FEBRUARIE
Gebeure 1743 – Die Politieke Raad besluit om meer kerke aan die Kaap op te rig Baron van Imhoff, besoekende goewerneur-generaal van Oos-Indië, het as voorsitter opgetree […]
14 FEBRUARIE
Gebeure 1687 – Die hoeksteen van die eerste NG Kerk op Stellenbosch word gelê 1785 – Cornelis Jacob van de Graaff word goewerneur Cornelis Jacob van de […]
13 FEBRUARIE
Gebeure 1713 – Pokke-epidemie Pokke-epidemie tref die verversingstasie aan die Kaap, nadat dit saam met die bemanning op ’n Nederlandse skip aangekom het. Die siekte veroorsaak onherstelbare […]
12 FEBRUARIE
Gebeure 1850 – Die eerste kunstentoonstelling in Suid-Afrika open in Kaapstad 1869 – Die Tweede Verdrag van Aliwal-Noord Na die Tweede Basoeto-oorlog (1865 tot 1866) het […]
11 FEBRUARIE
Gebeure 1699 – Vryburgers en WA van der Stel Wilhelm Adriaan van der Stel kom in die Kaap aan om by sy vader as goewerneur oor te […]
10 FEBRUARIE
Gebeure 1840 – Mpande word koning van die Zoeloes MW Pretorius verklaar Mpande as koning van die Zoeloes nadat die mag van Mpande se broer, Dingane, gebreek is by […]
9 FEBRUARIE
Gebeure 1898 – Pres. Paul Kruger is herverkies as President van die ZAR 1841 – Daniël Lindley as predikant van die gemeente Pietermaritzburg aangestel Na jare van ontevredenheid […]
8 FEBRUARIE
Gebeure 1837 – Die Voortrekkers kies die eerste kerkraad van die onafhanklike Voortrekkerkerk Nadat die Trekgroep reeds oor die Oranjerivier was, is oorgegaan tot die daarstelling van […]
7 FEBRUARIE
Gebeure 1886 – Ontdekking van goud George Walker ontdek goud terwyl hy die fondasies lê vir ’n huis op die Witwatersrand. 1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Vaalkrans […]
6 FEBRUARIE
Gebeure 1795 – Die Vryburgers roep die Republiek van Graaff-Reinet uit In die 18de eeu bereik die eerste berede kommando’s van die Nederlandse setlaars die gebied waar Graaff-Reinet tans lê. Hulle […]
5 FEBRUARIE
Gebeure 1900 – Anglo-Boereoorlog: Geveg by Vaalkrans (Vaalkrantz) Dit begin op hierdie dag wat op 7 Februarie in ’n Boere-oorwinning eindig. Dag 1: Generaal Buller se mag van by die 24 […]
4 FEBRUARIE
Gebeure 1838 – Die Retief-Dingaan–traktaat Piet Retief het in November 1837 vir die eerste keer met Dingaan onderhandel oor ’n grondgebied in Natal vir die Voortrekkers. […]
3 FEBRUARIE
Gebeure 1488 – Bartolomeus Dias land in Mosselbaai Dias se karvele kon nie deur die sterk suidoostewind vaar nie, en met ’n roete-aanpassing het hulle om Kaappunt gevaar. Dias […]
2 FEBRUARIE
Gebeure 1653 – Eerste koolkoppe aan die Kaap geoes Op hierdie dag is die eerste mooi koolkoppe aan die Kaap geoes. Deel van die aandete was […]
1 FEBRUARIE
Gebeure 1708 – Louis van Assenburgh word goewerneur Louis van Assenburgh word aangestel as goewerneur aan die Kaap. Hy was ’n gerespekteerde militêre offisier. Anders as sy […]