“Ons gee nou die vrugbare land van ons geboorte prys, waarin ons ongekende verliese gely en volgehoue teistering deurleef het, en betree ’n wilde en gevaarlike landstreek; maar ons vertrek met ’n vaste vertroue op ’n alsiende, regverdige, en genadige Wese, wat ons sal strewe om te vrees en ootmoedig te gehoorsaam.”
Piet Retief-manifes, gepubliseer op 2 Februarie 1837
