Hoeveelheid skole en universiteite:
88 Skole
3 Privaatskool (tuis-onderrig)
10 Universiteite
Deelnemers – 1231
Dagboek Inskrywings – 21
Fotografie – 90
Kort verhale – 30
Opstelle – 454
Poësie – 586
Resensies – 14
Skilderkuns – 33
Wenners – 46
Dagboek Inskrywings – 3
Fotografie – 3
Kort verhale – 7
Opstelle – 17
Poësie – 10
Resensies – 2
Skilderkuns – 4
Wenskool – 264 waarvan 3 kategorie wenners is. – Hoërskool Pretoria-Noord
Algehele wenner – Karmen Widd – Hoërskool Menlopark
Resensies:
Delni Beets (37) Unisa Resensie Onderwêreld 84%
Ruan Kruger gr.11 HTS Tom Naudé Resensie Doepa vir lekker lag 80%
Skilderkuns
Kyla Visagie gr.11 Hoërskool Oudtshoorn Mens, natuur…een erfenis 90%
Nicole Saungweme gr. 7 Laerskool Messina Primary Ons erfenis 86%
Amy Hunter gr. 6 Fichardtpark Primary School Windpomp 84%
Simuné Matthee gr. 12 Hoërskool Lydenburg 1931 Hou koers – 2018 Steeds op koers 80%
Dagboekinskrywings
Milandri Schutte gr. 7 Laerskool Anton van Wouw Resep 94%
Jana Roets gr. 6 Laerskool Jan van Riebeeck Drome en gedagtes 82%
Micaela van Wyk gr. 9 Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria My lewe in ‘n oogwink 82%
Fotografie
Angeleah Moss gr.11 Ferdinand Postma Uit die blou van ons hemel 88%
Hannes Kruger gr.11 Hoërskool Bethlehem Voortrekker Eksponensiële groei van Afrikaans 82%
Kaylen Kroese gr. 11 Hoër Volkskool Potchefstroom Hemel op Platteland 80%
Kortverhale
Helen Faber gr.10 Hoërskool Vryburg 88%
Cornelia Langenegger gr.6 Laerskool Swartkop 84%
Magdalena Schmidt Unisa Oom Paul se plaas 82%
Vanessa Visser gr.9 Hoërskool Linden Ontvlugting 82%
Amber-Jane Wilson gr.12 Hoërskool Transvalia Erfenis-doolhof 82%
Emma van der Walt gr.11 Hoërskool Zwartkop Na ’n ander aarde 80%
Niencke Bloem gr. 7 Laerskool Anton van Wouw 80%
Poësie
Karmen Wiid gr. 11 Hoërskool Menlopark Oggendgedagtes op ’n klein plasie in die Vrystaat 92%
Francoise Marais gr.11 Kingswood College Liewer…. 92%
Danny Müller Unisa Skatkis 84%
Tommie-Jo Pieterse gr.6 Laerskool Skuilkrans Ek is ‘n digter 82%
Marthe Rossouw gr.10 Shalom Akademie Dis ons 82%
Anja Strauss gr. 5 Primêre Skool op die Voorpos Nog ’n skoppelmaai 82%
Christine van Zijl Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria My land in hakies – ses haikoes 82%
Inge Delport gr.12 Hoërskool Henneman Ons is Afrikaners 82%
Arno Greyling gr.9 Hoërskool Rustenburg Paastyd 80%
Amy de Villiers gr.7 Laerskool Messina Primary ’n Terugblik 80%
Opstelle
Ingrid Kruger gr.12 Hoërskool Garsfontein Al wat ek nou oor het 98%
Cheryse McMaster gr. 12 Hoërskool Pretoria-Noord Vryetyd 98%
Cerell Bouwer gr.12 Hoërskool Cillié Die Suid-Afrika wat ek ken (beskrywende opstel) 98%
Tamerin Oelofse gr.11 Hoërskool Parys English please 98%
Whitney Booysen gr.11 Hoërskool Cillié Die leë kamer (beskrywende opstel) 98%
Mariska van Nikkelen Kuyper gr.10 Hoërskool Merensky Suikerkoekies 98%
Louise Wentzel gr.10 Hoërskool Zwartkop Mamma (verhalende opstel) 98%
Clarisse Derksen gr.9 Hoërskool Waterkloof Spieëltjie, spieëltjie 94%
Johnny Lochner gr.9 Hoërskool Menlopark My sussie Mienke 94%
Charné Jansen gr.8 Hoërskool Pretoria-Noord Huiswerk maak my mal 98%
Megan Kirstein gr.8 Hoërskool Merensky Slapelose nag (beskrywende opstel) 98%
Mikal Venter gr.7 Laerskool Anton van Wouw Hoe om ’n tipiese opstel te skryf 98%
Adriaan Venter gr.7 Laerskool Anton van Wouw Die Waterberge (beskrywende opstel) 98%
Jani Steyn gr.6 Laerskool Swartland My towerbril 94%
Anike van der Merwe gr.6 Laerskool Swartland My geheimsinnige laaikassie 94%
Juanette Smith NWU Afrikaans, my pilaar 96%
The post Baie, baie geluk aan vanjaar se Internasionale Afrikaans-Ekspo-wenners appeared first on FAK.
Powered by WPeMatico