Sedert Die Heuwels Fantasties se gelyknamige debuutalbum in 2010 vrygestel is, het hulle een van die min “alternatiewe” Afrikaanse groepe geword wie se musiek vir ’n […]
Hoewel die Suid-Afrikaanse publiek eers in 2001 van Juanita du Plessis kennis geneem het nadat sy van Namibië na Suid-Afrika verhuis het en die treffer “Ska-rumba” […]
Drie jaar gelede het die Suid-Afrikaanse publiek vir die eerste keer van Cordelia kennis geneem toe haar album Breek die stilte verskyn het. Dit was haar […]
Een van baie Suid-Afrikaners se gunsteling tydverdrywe is visvang, maar Buddy Vaughn was in die 1980’s seker die eerste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat ’n album vol liedjies […]
Dit gebeur nie altyd dat kunstenaars wat tot die musiekbedryf toetree terwyl hulle nog tieners is, die deursettingsvermoë het om vol te hou met hul musiekloopbane […]
Sedert Ray Dylan in 2005 groot sukses met sy album Hokaai stop die lorrie behaal het, het hy een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars geword, maar […]
Sedert Jan Blohm se eerste album, Melkstraat confessions, in 2005 vrygestel is, het hy ’n gunsteling onder veral liefhebbers van meer alternatiewe Afrikaanse musiek geword. Nadat […]