Fak Feed

Desember 13, 2018

Dankie – Mariska

Dit duur soms jare voordat ’n kunstenaar ’n enkelsnit met ’n kommersiële debuutalbum opvolg, en dit is presies wat Mariska Reynders, wat onder haar naam sing […]
Desember 13, 2018

Krone 5

Die afgelope vyf jaar het die reeks Krone-konserte groot byval by die publiek gevind, veral omdat dit die gehoor laat saamsing het en meer was as […]
Desember 13, 2018

Volgende stap – Joe Foster

Toe die sanggroep dam in 2011 gestig is, was Joe Foster een van die stigterslede. Nadat hulle hul tweede album, Vir jou gemaak, vrygestel het, het […]
Desember 12, 2018

Net soos die sneeu – Hugo Nieuwoudt

Dit is vanjaar tien jaar sedert Hugo Nieuwoudt vir die eerste keer onder die publiek se aandag gekom het met die vrystelling van sy debuutalbum, Ek […]
Desember 12, 2018

Die Bliengmasjien – Flooze

Dit gebeur nie elke dag dat ’n karakter wat deur ’n akteur vertolk word, só gewild word dat ’n hele loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf daarop gebou […]
Desember 12, 2018

Hierdie hart brand liefde – Elizma Theron

Daar is min Afrikaanse sangeresse wat begin het deur modelwerk te doen, later ook toneelgespeel het en tussenin ook ’n suksesvolle sangloopbaan van stapel gestuur het. […]
Desember 11, 2018

Jan Pierewiet

Jan Pierewiet is seker een van die bekendste Afrikaanse volksliedjies. Die woorde is geskryf deur CJ Langenhoven, en “pierewiet” kom van “pirouiette” af, naamlik om in […]