Dit duur soms jare voordat ’n kunstenaar ’n enkelsnit met ’n kommersiële debuutalbum opvolg, en dit is presies wat Mariska Reynders, wat onder haar naam sing […]
Dit is vanjaar tien jaar sedert Hugo Nieuwoudt vir die eerste keer onder die publiek se aandag gekom het met die vrystelling van sy debuutalbum, Ek […]
Dit gebeur nie elke dag dat ’n karakter wat deur ’n akteur vertolk word, só gewild word dat ’n hele loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf daarop gebou […]
Daar is min Afrikaanse sangeresse wat begin het deur modelwerk te doen, later ook toneelgespeel het en tussenin ook ’n suksesvolle sangloopbaan van stapel gestuur het. […]
Jan Pierewiet is seker een van die bekendste Afrikaanse volksliedjies. Die woorde is geskryf deur CJ Langenhoven, en “pierewiet” kom van “pirouiette” af, naamlik om in […]