Fak Feed

December 22, 2018

Mari Bosman: Die swerwer met haar kitaar en haas

Deur Yolanda Barnard-Lemmer Musiekskuur. Rockwood-teater.  Pretoria. 11-uur die oggend. “Ek gaan rol,” sê die kameraman. Aksie. Sy tik-tik haar voete op die maat van onhoorbare musiek. […]
December 22, 2018

Protea Boekhuis stel die boeke vir die feestyd voor

50 Blertse Blou 50 Blertse blou is ’n keur uit Blouwillem se tong-in-die-kies-rubrieke in Beeld, Die Burger en Volksblad. Dié rubrieke het van hom ’n berugte […]
December 22, 2018

Penguin Random House se boekkeuses vir Kersfees

Katelknaap deur Leon van Nierop Tristan Hansen is terug in Katelknaap, Leon van Nierop se stomendste roman nóg. Dié gigolo waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende […]
December 21, 2018

Frank Opperman sit en leer woorde vir ‘n lewe

Deur Seugnet van Zyl Dat mense hom ná byna 30 jaar steeds met die rol van Ouboet in Orkney Snork Nie assosieer, pla hom gladnie. Tog […]
December 21, 2018

Aangename kennis – Early B

In 1980 het die geskiedenis van musiek onherroeplik verander toe “Rapper’s delight” van Sugarhill Gang die eerste groot internasionale hip hop-treffer geword het. Dit het ’n […]
December 21, 2018

Skielik is jy vry – Wynand Strydom

Deur die jare moes Afrikaanse musiek onder geweldige kritiek deurloop as gevolg van bestaande wysies met Afrikaanse lirieke, oordrewe sentimentele lirieke of ’n kombinasie van die […]
December 21, 2018

Dankie – Mariska

Dit duur soms jare voordat ’n kunstenaar ’n enkelsnit met ’n kommersiële debuutalbum opvolg, en dit is presies wat Mariska Reynders, wat onder haar naam sing […]
December 21, 2018

Krone 5

Die afgelope vyf jaar het die reeks Krone-konserte groot byval by die publiek gevind, veral omdat dit die gehoor laat saamsing het en meer was as […]
December 20, 2018

Frank Opperman sit en leer woorde vir ‘n lewe

Deur Seugnet van Zyl Dat mense hom ná byna 30 jaar steeds met die rol van Ouboet in Orkney Snork Nie assosieer, pla hom gladnie. Tog […]