Soos ek in die vorige Taalvyltjie gesê het, gaan ek opsommenderwys en slegs in breë trekke party van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) se reëls […]
Die Afrikaanse musiekbedryf is vol kunstenaars vir wie sukses en geld belangriker as musikale integriteit is, en daar is net ’n handjievol wat hul musiek ernstig […]
Deur James-Brent Styan Resensie deur Petronel Fourie In hierdie boek, wat ter 50ste herdenking van die wêreld se eerste suksesvolle hartoorplanting op 3 Desember 1967 gepubliseer […]
FAK-Werwingsagent Die pos is in Eeufeesweg, Centurion, gebaseer. Om vir die pos in aanmerking te kom, benodig jy ’n senior sertifikaat terwyl ’n tersiêre kwalifikasie in […]
Jou kultuurtuiste waardeer jou volgehoue ondersteuning as FAK-vriend en daarom wil ons jou so bietjie bederf met vermaak in duetformaat! #VyftigPersentAfslag Kom bederf jouself saam met […]
deur Pieter Cloete Vanjaar was daar verskeie artikels en debatte by feeste oor Afrikaanse musiek en die gesondheid van die mark. Ja, albumverkope word dalk so […]
deur Daantjie Dinamiet Op 29 September 1999 het die Suid-Afrikaanse musiekbedryf ’n legende verloor toe Gé Korsten oorlede is. Gérard Korsten is op 6 Desember 1927 […]
Die Afri-Duet-verhaal het begin op ’n Saterdagoggend in September 2013 toe die sangpaar Willie en Natasha Joubert die gaskunstenaars was by die Gereformeerde kerk Andeon se […]