Desember 8, 2019

Stroomop

Herinneringe van ’n koerantman in die apartheidsera Outeur: Harald Pakendorf Uitgewer: Penguin Random House Harald Pakendorf wou ’n boek skryf met persoonlike herinneringe, vir sy kinders. […]
Desember 8, 2019

Lotsgebonde – Die verhaal van Fritz Joubert Duquesne

Outeur: Bets Botha Uitgewer: EL Steenekamp   Sjarmant en verstommend vindingryk, innoverend en ewig ontwykend, onpeilbaar en ontstellend enigmaties … Dít is Fritz Joubert Duquesne. Die […]
Desember 8, 2019

Deur dik en dun: Lekker kos en stories uit ou Pretoria

Outeur: Riana Mulder Uitgewer: Die Erfenisstigting Kyk jy by jou karvenster uit wanneer jy deur die Daspoorttonnel ry, vir die Fonteinesirkel se verkeerslig wag of parkering by […]
Desember 8, 2019

Bloedlelie

Outeur: Jeanette Ferreira Uitgewer: Lapa   Bloedlelie sny die slagaar van Piet Retief se laaste sending in die laat 1830’s oop, sodat die geskiedenis op die […]
Junie 25, 2019

Bloedlelie

Outeur: Jeanette Ferreira Uitgewer: Lapa Bloedlelie sny die slagaar van Piet Retief se laaste sending in die laat 1830’s oop, sodat die geskiedenis op die bladsye […]
Junie 5, 2018

Boekresensie: Hartebreker

Resensie deur Petronel Fourie In hierdie boek (geskryf deur James-Brent Styan), wat ter 50ste herdenking van die wêreld se eerste suksesvolle hartoorplanting op 3 Desember 1967 […]
April 18, 2018

Grondonteiening, Monomotapa en die historiese waarheid

Deur Marthinus van Bart   Die pas aangewese president van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa, het finaal al die kleure behalwe geel, groen en swart uit die spreekwoordelike […]
Maart 19, 2018

Boekbespreking: Apartheid’s Bastard Child

deur Hélène Opperman Lewis Duisende boeke en verhandelings is oor die afgelope eeu oor die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) geskryf – die een so merkwaardig soos die ander. […]
Maart 1, 2017

Hermann Giliomee: ’n Outobiografie

resensent: Petronel Fourie   “Die funksie van geskiedenis is om wysheid en ervaring tot elke geslag se beskikking te stel. ’n Lewenskragtige en onafhanklike geskiedskrywing is […]