Deur Marthinus van Bart Sowat honderd meter wes van die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin se Rycroft-ingang by Bischopscourt, Kaapstad, is ’n boskasie wilde-amandelstruike, ’n fynbos-soort wat […]
Deur Marthinus van Bart kultuurkroniek@gmail.com ’n Uitsonderlike olieverfskildery op doek van 1932 deur die Afrikaanse kunsskilder Willem Hermanus Coetzer (1900-1983) is op 4 Junie by […]
Marthinus van Bart kultuurkroniek@gmail.com Die eerste private organisasie om spesifiek boeke oor belangrike, maar onbekende, grepe uit die Suid-Afrikaanse geskiedenis te publiseer, die Van Riebeeck […]
Deur Marthinus van Bart Die pas aangewese president van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa, het finaal al die kleure behalwe geel, groen en swart uit die spreekwoordelike […]
deur Hélène Opperman Lewis Duisende boeke en verhandelings is oor die afgelope eeu oor die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) geskryf – die een so merkwaardig soos die ander. […]
Marthinus van Bart WEINIG mense is daarvan bewus dat die setel van die hoof van die Anglikaanse Kerk in Kaapstad, Bishopscourt, naby Kirstenbosch, oorspronklik die spogplaas […]
Marthinus van Bart kultuurkroniek@gmail.com Die eerste internet-gids om dit vir genealoë makliker te maak om hul weg na tersaaklike inligting op die wêreldwye web te […]
Deur Marthinus van Bart Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein het tans vyf gesogte publikasies oor die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) beskikbaar wat regstreeks van die museum […]
Anti-wit propaganda-stuk blaas rassehaat en etniese grondonteiening aan Deur Marthinus van Bart kultuurkroniek@gmail.com ’n Pseudo-dokumentêre TV-rolprent, Krotoa, is pas in Suid-Afrika op die TV-kanaal […]