Generaals Artikels

Junie 19, 2017

Vrywilligers probeer só lewens red in Irene se ‘moordkamp’

Angie Kleijn Die woord ‘konsentrasiekamp’ roep meer as honderd jaar ná die Engelse Oorlog nog skrikbeelde van verhongering, pestilensies en dood op. Diegene wat oorleef het, […]
Junie 19, 2017

Cullinan-diamant se vloek reik selfs tot by die galg

Legendes rondom ’n ‘verlore’ deel van die reuse Cullinan-diamant, wat in 1905 gevind is, loop nog. Die spoor van dié diamant se tweelingsussie het meer as […]
Junie 19, 2017

Baanbreker ‘kaburus’ trek met ossewaens te skip na Oos-Afrika

Angie Kleijn ’n Paar jaar ná die Engelse Oorlog het duisende baanbrekerboere verder noord begin trek om elders in Afrika van voor af te begin. Vreemd […]
Mei 3, 2017

Henry Wolhuter steek ’n leeu met ’n mes dood

(Geskryf deur dr. P Naude, soos verskyn in Historia Junior, November 1962) ’n Mens sou dit amper nie glo nie, as jy nie daar in die […]
Mei 3, 2017

Dr. Hans Merensky

(Geskryf deur Pieter de Klerk, st. 10, Sekondêre Skool Merensky, Tzaneen, soos verskyn in Historia Junior) Hans Merensky is op 16 Maart 1871 te Botsabelo naby […]
Mei 3, 2017

Gustav Preller: sy lewe en strewe

(Geskryf deur Francois Malherbe, Historia Junior, Augustus 1967) Gustav Schoeman Preller is op 4 Oktober 1875 gebore op die plaas Klipdrif, naby Schoemansdal. Die seun het […]
Mei 3, 2017

Dr. Dawid Siegfried Annecke

(Mnr. PJJ Joubert het hierdie inligting aan die redaksie gestuur. Mnr. LT de Jager het dit gerangskik. Soos verskyn in Historia Junior, Augustus 1962) Terwyl die […]
Mei 3, 2017

’n Gedenknaald ter ere van genl. De Wet

(Geskryf deur Louis van Zyl, st. IX, Hoërskool Vryburg, soos verskyn in Historia Junior, Augustus 1970) Op Saterdag, 14 Februarie 1970 is ’n gedenknaald ter ere […]
Mei 3, 2017

Genl. Christiaan Frederik Beyers (1869-1914)

(Geskryf deur JL Hattingh, soos verskyn in Historia Junior) Voor die Hoërskool Voortrekker te Boksburg is ’n meer as lewensgroote borsbeeld van genl. CF Beyers. Van […]