Generaals Artikels

Julie 7, 2017

Hendrik sy tyd ver vooruit met eerste landgoed-ontwikkeling

Al ooit gewonder waar die eerste landgoedontwikkeling in Pretoria was? Die storie van dié projek vat ons terug na die laat 1920’s en is vervleg met […]
Julie 7, 2017

Faro’s en ruïnes het hom eie Afrikaanse boustyl help skep

Angie Kleijn Een van ons land se bekendste monumente is deur ’n argitek ontwerp wat ’n nuwe Afrikaanse boustyl wou skep. Hy het geglo dat klip […]
Junie 29, 2017

Eerste weermagbevelvoerder sterf tragiese waterdood as rebel

Angie Kleijn Van Boeregeneraal in die oorlog tot voorsitter by die Vrede van Vereeniging-samesprekings; van die eerste bevelvoerder van die Uniale Weermag tot ’n tragiese waterdood […]
Junie 29, 2017

Op 84 lei Drienie eerste vroue-optog oor rebelle se lot

Angie Kleijn Honderd jaar gelede het ’n 84-jarige weduwee van ’n Boeregeneraal die heel eerste vroue-protesoptog na die Uniegebou gelei. Weduwees, soos Nonnie de la Rey […]
Junie 23, 2017

Boerekryger Koos word Duitsland se eerste motiveringspreker

Angie Kleijn Hierdie is die verhaal van ’n eksentrieke man wat vir dekades ná die Engelse Oorlog nog as sogenaamde Boere-kommandant in Europa ’n bestaan uit […]
Junie 23, 2017

Boere ‘James Bond’ vra Russe om Britte te verdryf

Angie Kleijn Dié is die verhaal van ’n Boere ‘James Bond’ wat die Russe in die geheim vir hulp genader het om die Britse juk af […]
Junie 23, 2017

Duisend Boeregesinne volg tref-en-trap oorlogleier na Mexiko

Angie Kleijn Een van die Boeregeneraals wat hier in ons kontrei aan die veldslae van Donkerhoek (Diamond Hill) en Witpoort deelgeneem het, het ná die Engelse […]
Junie 22, 2017

As Cullinan se sinkhuise kon praat …

Angie Kleijn Watter stories sou ’n 1905-sinkhuis in Cullinan vertel as hy kon praat? Sou hy vertel het hoe hy in Skotland gemaak is en toe […]
Junie 19, 2017

Kakies droëbek gelaat op Kersdag

Met die aanbreek van die eerste Kersdag van die Anglo-Boereoorlog in 1899, was die stryd nog nie drie maande aan die gang nie. Met verskeie vroeë […]