Generaals Artikels

Maart 4, 2019

Uitsaaiwese, 1924-1974

Sou die radio-pioniers van vyftig jaar gelde ooit kon voorsien tot watter magtige kommunikasiemedium die Radio in Suid-Afrika ontwikkel het? Sou hulle ooit kon weet dat […]
Februarie 5, 2019

Tielman Roos – Vergete “Leeu van die Noorde”

’n Honderde jaar gelede, enkele maande nadat die Britse leërs in Natal onder lord Chelmsford ’n vernietigende neerlaag by Isandlwana teen ’n Zoeloemag van bykans 24 […]
Januarie 21, 2019

Bronsplaat: Die Suid-Afrikaanse Nasionale Konvensie, Poskantoor

Op die hoek van West- en Gardinerstraat staan die Durbanse poskantoor. Sy Renaissance-boustyl steek skerp teen die strakke lyne van die hoë moderne betongeboue af, maar […]
Januarie 21, 2019

Die Ou St. Thomaskerk

Op die Berea ten weste van Sentraal-Durban, hoog aan Ridgeweg, is hierdie kerkie geleë, wat so onafskeidbaar met die eerste sendingwerk in Natal verbonde is. Allen […]
November 13, 2018

Eugène Marais kom dié eer toe

’n Huldeblyk deur dr. Anton Rupert Vroeër vanjaar het die Instituut vir Bedryfsadministrasie van die Universiteit van Pretoria dr. Anton Rupert uitgenooi om ’n lesing te […]
Oktober 18, 2018

Generaal Hertzog paslik vereer

As daar een feit is wat oor ons volksleiers opval, is dit dat hulle nie in die aand van hul lewe terugkyk en hul herinneringe opteken […]
September 28, 2018

NP van Wyk Louw (1906-1970)

’n Herinnering Om oor Van Wyk Louw ’n herinnering te skrywe “sommer soos ek hom geken het,” is onmoontlik. Niemand kon Van Wyk Louw sommer ken […]
September 20, 2018

Anton van Wouw (1862-1945)

Anton van Wouw, die bekende pionier-beeldhouer van Suid-Afrika, se beeldhouwerke is op verskeie plekke in Suid-Afrika te sien – op openbare pleine, in kunsmuseums en in […]
September 17, 2018

Dr. F.V. Engelenburg (1863-1938)

Verlede jaar op 17 Maart was dit 100 jaar gelede dat Frans Vredenrijk Engelenburg sy eerste lig in die skilderagtige stad Arnhem, Nederland, aanskou het. Op […]