Presidente Artikels

Julie 30, 2020

Die geboorteplek van President Paul Kruger en die Steynsburg Museum

deur Hannie Steyn née Vorster, Steynsburg Dertien kilometer wes van die huidige Steynsburg lê die plaas Bulhoek. Vir Steynsburgers is dit die trots van die dorp. […]
Julie 23, 2020

Volkskuns van die Boerekrygsgevangenes

deur Ben Raubenheimer, met spesiale erkenning aan Dawie Jansen Die handwerk wat deur Boerekrygsgevangenes tydens die Anglo-Boereoorlog in kampe in verskeie wêrelddele gemaak is, vorm ’n […]
Julie 1, 2020

Manie Bredell (1865-1953)

deur Dirk Marais Hermanus Christiaan (Manie) Bredell (plaas Onder-Rustenburg, naby Somerset-Wes, Kaapkolonie, 12 Oktober 1865 – plaas Zonneheuwel, distrik Marquard, Oranje-Vrystaat, Suid-Afrika, 19 Maart 1953) was […]
April 18, 2020

Die Oranje-Vrystaat en ZAR word deur die Engelse beset

deur Dr. Tian Schutte* Na die ontsetting van Kimberley deur genl. French, die oorgawe van genl. Piet Cronjé aan lord Roberts en die ontsetting van Ladysmith, […]
April 18, 2020

Handwapens in die Anglo-Boereoorlog

deur Dirk Marais “Met sy rewolwer in die hand en ’n kreet dat ons moet volg, storm Meyburgh. Soos duiwels nael ons vir die skanse terwyl […]
Februarie 24, 2020

PAARDEBERG: 17-27 FEBRUARIE 1900

(Kort opsomming van die gebeure vir die 120ste herdenking; Opgestel en opgesom deur LJ Bothma, uit verskillende bronne)   Nadat Kimberley op 15 Februarie 1900 deur […]
Februarie 14, 2020

Uitbreek van die Anglo-Boereoorlog en die eerste spoorinsident by Kraaipan op 12 Oktober 1899

deur Dr. Tian Schutte* Met die verklaring van oorlog teen Engeland op 10 Oktober 1899, wou die ZAR sy westelike grens beveilig deur die klein Britse […]
September 26, 2019

Die jong Paul Kruger

deur Riana Mulder   Daar is min Afrikaners wat wêreldwyd so ’n groot invloed gehad het soos pres. Paul Kruger. Oor hom is ’n magdom geskryf, […]
Augustus 6, 2019

Stefanus Schoeman (1810-1890)

WAARNEMENDE PRESIDENT VAN TRANSVAAL Naas Marthinus Wessel Pretorius, die eerste Transvaalse president, het ’n ander groot figuur hom gedurende die vroeë geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Republiek […]