Groot Trek Artikels

April 14, 2017

Die ossewaens op die pad van Suid-Afrika: 1938 (Deel 1)

(Eeufees 1838-1938 (’n Herinnering) deur Jane Herbst, Roodepoortse Hoërskool, soos verskyn in Historia Junior, Mei 1968) Die Simboliese Ossewatrek van 1938 (d.w.s. 30 jaar gelede), was […]
April 11, 2017

Die Voortrekkermonument

(Geskryf deur Marianne Ehlers, Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, soos verskyn in Historia Junior, Augustus 1965) Trots en statig staan die grys granietbouwerk afgeteken teen die rooi […]
April 11, 2017

So het hulle vuurgemaak

(Geskryf deur Joseph Geyer, St. 5, Dalesideskool, soos verskyn in Historia Junior, Augustus 1963) In die Voortrekkers se tyd was vuurhoutjies nog onbekend. Die skaapwagters het, […]
April 11, 2017

Kommandant Piet Uys

(Soos verskyn in Historia Junior) In die geskiedenis van Natal het die Uys-familie ’n baie belangrike aandeel gehad. Ons ken die verhaal van hoe die ou […]
April 10, 2017

Ontevrede trekkers verlaat Natal

(Geskryf deur P van Zyl, soos verskyn in Historia Junior, Februarie 1966) Die Voortrekkers wat Piet Retief as leier erken en gevolg het om die grondgebied […]
April 10, 2017

’n Transvaalse Voortrekker lê sy plaas aan

(Geskryf deur Phia du Plessis, St. V, Rivieraskool, soos verskyn in Historia Junior, Januarie 1958) Op die walle van die Elandsrivier, tussen die lowergroen soetdoringbome, het […]
April 10, 2017

Speletjies

(Soos verskyn in Historia Junior, Februarie 1972) Het die seuns gedurende die Groot Trek ook voetbal gespeel? Daardie dae was daar seker nog nie voetballe nie, […]
April 10, 2017

Die Voortrekkerkinders se speelgoed

(Geskryf deur Marietjie Homan, Laerskool Monument, Krugersdorp, soos verskyn in Historia Junior, Mei 1970) In teenstelling met vandag se gekoopte speelgoed het die Voortrekkerkinders tuisgemaakte speelgoed […]
April 10, 2017

So het hulle gespeel

(Geskryf deur P van Zijl, Laerskool Japie Greyling, soos verskyn in Historia Junior) Hedendaagse kinders bring nie net lang ure op skoolbanke deur nie, – daar […]