Groot Trek Artikels

Julie 5, 2018

Die Republiek van Natalia

In 1834 het ’n Voortrekker-verkenningstog bestaande uit 16 waens en 40 manskappe, waaronder Pieter Uys, Port Natal binnegery waar hulle deur die handjievol Britse setlaars verwelkom […]
Junie 19, 2018

Op die spoor van ’n pennevoerder se herkoms

Angie Kleijn Die geskiedenis ken hom as Voortrekker-onderwyser wat twee toekomstige presidente van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) opgevoed het. Die verdrag tussen Piet Retief en Dingaan […]
Februarie 20, 2018

Die moord op Piet Retief

Toe die trekkers op 6 Februarie 1838 gereed staan om te vertrek, kom ’n boodskapper van Dingane by Retief met die versoek dat die trekkers nog […]
Januarie 31, 2018

Heemradehuis (Ou Residensie), Swellendam (Geen toegang)

Swellengrebel- en die hoofstraat is vol ou interessante en historiese huise, waaromheen die geskiedenis van Swellendam geborduur kan word. Maar hier eindig dit nie. Soos Van […]
Januarie 31, 2018

“The Auld House”, Swellendam (Geen toegang)

Aan die hoofstraat, ’n klein entjie bokant die Oefeninghuis, lê ’n besonder mooi ou Kaapse huis met wit gewels en grasdak. Dit is die geestelike tuiste […]
Januarie 31, 2018

Die Oefeninghuis, Swellendam (Geen toegang)

As een van die oudste dorpe in Suid-Afrika hou Swellendam ’n besondere bekoring vir inwoner en besoeker in. Miskien is dit omdat baie van die oorspronklike […]
Januarie 31, 2018

Ou Jongenskool, Swellendam (Geen toegang)

In Voortrekkerstraat, die hoofstraat, teen die skuinste in die suidwestelike deel van die dorp staan een van Swellendam se ou historiese huise, tans bekend as die […]
Januarie 31, 2018

“The Rectory”, Bredasdorp

Van Caledon loop die pad suidooswaarts deur ’n landskap van golwende groen heuwels na Napier en, Bredasdorp. In Bredasdorp is “The Rectory” of die Engelse pastorie […]
Januarie 31, 2018

Die Beinbrecht-brug oor die Riviersonderend, Genadendal

’n Paar kilometer voordat Caledon bereik word, swaai ’n pad noordwaarts na die Morawiese sendingstasie Genadendal. Hier in die Baviaanskloof, ’n beskutte vallei in die Sonderendrivierberge, […]