Groot Trek Artikels

September 12, 2019

Domira, Lovedale

By Blockdrift aan die linkeroewer van die Tjumierivier net noord van Fort Hare is die bekende opvoedingsinrigting vir Bantoe, Lovedale, geleë. Binne die terrein van hierdie […]
September 12, 2019

Die Sonwyser, Seymour

Nouliks elf km oos van Balfour en nie ver van Fort Armstrong nie, nog aan die Katrivier, lê Seymour. Ook hierdie dorpie dank sy ontstaan aan […]
September 12, 2019

Fort Armstrong, Balfour

Die dorpie Balfour lê aan die Katrivier en aan die voet van die Katberge omtrent 40 km reg noord van Fort Beaufort. Suidoos van die dorpie […]
September 12, 2019

Thomas Pringle se “Emigrant’s Cabin”, Bedford

Vanaf Bedford oor Glen Lynden loop die pad aI met die Baviaansriviervallei na Tarkastad. Nouliks 24 km vanaf Glen Lynden draai ’n pad regs in ’n […]
September 12, 2019

Die Glen Lynden-kerkie, Bedford

Nouliks 29 km noord van Bedford in die Baviaansriviervallei lê die dorpie Glen Lynden. Oorspronklik is hierdie nedersettinkie na die rivier genoem nl. Baviaansrivier, maar in […]
September 12, 2019

Die “Martello”-toring, Fort Beaufort

Fort Beaufort, geleë in ’n hoefdraai van die Katrivier, dank sy ontstaan aan ’n militêre pos wat alhier in 1822 deur kol. Scott opgerig is om […]
September 12, 2019

Fort Brown, dist. Grahamstad

Op die spoor van Andrew Geddes Bain se “Queen’s Road” na “Kafferland” loop die pad reg noord na Fort Beaufort, Balfour en die Katberg. Nouliks 27 […]
September 12, 2019

Die Andrew Geddes Bain-gedenkteken, Eceapas

Vanaf Grahamstad loop die so bekende Queen’s Road reg noord na Fort Beaufort en Retiefspos. Links van hierdie pad, 16 kilometers vanaf Grahamstad, bo-op die Eccapas, […]
September 12, 2019

Mooimeisiesfontein, Riebeek-Oos

Veertig kilometer noordwes van Grahamstad, grensende aan die dorpie Riebeek-Oos, is die bekende plaas van Piet Retief, Mooimeisiesfontein, geleë. Dit was van 1814 tot 1836 in […]