Groot Trek Artikels

November 23, 2015

Die vroegste jare in die Vrystaat

(geskryf deur Kosie van Staden, Louwstraat, Wepener, soos verskyn in Historia Junior, September 1958) Die Voortrekkers was nie die eerste blankes wat na die Vrystaat gegaan […]
November 23, 2015

’n Verhaal omtrent die held van Bloedrivier

Die tweede vrou van generaal Andries Pretorius was baie bang vir ’n spook en ’n wewenaar. Hierdie verhaal het sy self vertel. Haar naam was Petronella […]
November 23, 2015

Daniël en Petrus Bezuidenhout

Soos verskyn in Historia Junior, Mei 1958 Hierdie twee broers, seuns van Wynand Bezuidenhout, was die nageslagte van daardie twee Bezuidenhout-broers wat die hoofrol gespeel het […]
Oktober 20, 2015

Gedagtes oor die Bloedrivier-monument

Geskryf deur Francois Ie Roux, St. 4, Sand du Plessis Laerskool, Bloemfontein (soos verskyn in Historia Junior) Dit is stil terwyl Sarel Cilliers in ’n gewyde […]
Augustus 31, 2015

Die Matabele word verslaan

Soos verskyn in Historia Junior, September 1958 Die naglans van ’n warm somerdag verflou in die weste, ’n jong maantjie skyn liggies oor die donker bosse […]
Augustus 31, 2015

Dingaan wil die Trekkers uitdelg

Geskryf deur Ansie de Beer, Boons Sentrale Skool soos verskyn in Historia Junior, Mei 1958. Op die moord van Retief en sy manne sou nog ’n […]
Augustus 31, 2015

Mary Moffat

soos verskyn in Historia Junior, Mei 1958 Dit is in die hartjie van die somer. Hier aan Kurumanrivier aan die kant van die Kalahari is dit […]
Augustus 3, 2015

Geskiedkundige militêre prestasies van die Boere

(Geskryf deur Mariaan Odendaal, st. 10, Hoër Volkskool Heidelberg, Transvaal, soos verskyn in Historia Junior, Augustus 1964) Omdat ons in militêr-bewuste jare leef, sou dit goed […]
Augustus 3, 2015

Boekevat op die trekpad

Geskryf deur A Cierenberg, soos verskyn in Historia Junior, Mei 1958. Daar kom die beeste nou aan laer toe. Kyk hoe rooi hang die stof in […]