Groot Trek Artikels

Augustus 3, 2015

Bertha de Beer

Soos verskyn in Junior Historia In ons vorige nommer het ons vertel van Hannie van der Merwe en Catharina Prinsloo wat slagoffers was van die Zoeloe-moorde […]
Augustus 3, 2015

Die verhaal van Bennie Liebenberg

Soos verskyn in Junior Historia Dit was die jaar 1836. Die koue wintermaande was verby, en waar die waens van die Liebenbergs aan Vaalrivier gestaan het, […]
Augustus 3, 2015

’n Beroemde vader en sy seun

Soos verskyn in Junior Historia Op ons voorblad verskyn die foto’s van die standbeelde van ’n vader en sy seun wat albei ’n belangrike rol in […]
Julie 27, 2015

“Loop, Louis!”

deur Louis Nel. Daar was bitter teleurstelling in die laers by Doornkop oor die afloop van die strafekspedisie. Party Voortrekkers wou dadelik die land verlaat, maar […]
Julie 27, 2015

Dirkie Uys

deur CR Swart. Die heldedaad van jong Dirkie Uys, ’n seun van net veertien jaar, is een van die mooistes en beroemdstes in ons geskiedenis. Hy […]
Julie 27, 2015

Marthinus Oosthuizen

deur CR Swart. Een van die grootste heldedade in ons geskiedenis is seker dié van die jonge Marthinus Oosthuizen, wat sy lewe gewaag het om die […]
Julie 27, 2015

Gerrit Maritz se kinders

deur CR Swart. Die skrikwekkende oggend en dag van 17 Februarie 1838 toe Zoeloemagte die laers van die Voortrekkers aangeval en al die mense probeer uitmoor […]
Julie 27, 2015

Fea Robertse

deur Louis Nel. Kort voor die moord by Bloukrans het Wynand Bezuidenhout ’n boodskap aan sy vriend, Wynand Maré, gestuur om met sy familie by hulle […]
Julie 27, 2015

Jana

deur Louis Nel. Toe die Voortrekkers die volgende oggend die lyke begrawe, kry hulle by die Bezuidenhout- waens ’n klein Ndebele-dogtertjie wat nog lewe. Sy was […]