Groot Trek Artikels

April 7, 2017

Die oorgawe van die Republiek Natalia onder die akasiaboom in Pietermaritzburg – 1842

(Oorgeneem uit Handhaaf van Oktober 1970 en geskrywe deur dr. JJ van Tonder, soos verskyn in Historia Junior, Februarie 1971) Die Voortrekkerrepubliek Natalia het na ’n […]
April 7, 2017

Die Havemann-dagboek

(Geskryf deur T.V. Coetzee, Museumkurator Potchefstroom, soos verskyn in Historia Junior, November 1964) Een van die interessantste brokkies Voortrekkerlewe wat ek nog teëgekom het, het ek […]
April 7, 2017

Die Groot Trek

(Geskryf deur Tersia Pretorius, Krugersdorp-Wes Afrikaansmediumskool, soos verskyn in Junior Historia) Was dit bloot ’n hunkering na vryheid, of tog ’n bestiering deur die hand van […]
April 7, 2017

Die besoek aan Dingaan

(Geskryf deur Linda Pieterse, St. IV, soos verskyn in Historia Junior, Februarie 1964) Op Saterdag 3 Februarie 1838 het Piet Retief en sy manne by Dingaan […]
Maart 23, 2017

Meubilering en versiering van die pioniershuis

(geskryf deur Kotie Roodt-Coetzee, vakkundige beampte, Ou Museum, Pretoria, soos verskyn in Junior Historia) Verlede keer het ons gesels oor hoe die pionier sy huis gebou […]
Maart 23, 2017

Die Gelofte

TOESPRAAK DEUR DIE STAATSPRESIDENT CR SWART BY GELEENTHEID VAN DIE VIERING VAN GELOFTEDAG BY DIE VOORTREKKERMONUMENT OP SONDAG, 16 DESEMBER 1962. Ons vier Geloftedag. Ons vier dit […]
Maart 23, 2017

Die betekenis van die Groot Trek in die vorming en bestendiging van ’n eie Suid-Afrikaanse kultuur

(Geskryf deur Faan Rousseau, Colignyskool, soos verskyn in Historia Junior, November 1967) Ons kan ons voorouers uit die Groot Trek nooit genoeg dankbaar wees vir wat […]
Februarie 1, 2017

Kollig op Suid-Afrika se kommandostelsel

deur Petronel Fourie Die verhaal van kommando’s in Suid-Afrika is bykans net so oud soos die land self. In twee artikels wat in die Military History […]
November 17, 2016

Hoe het die Voortrekkers ’n kookhuis gebou?

Daar is nooit binne ’n dakhuis vuurgemaak nie, aangesien die gras- of rietbedekking en die raamwerk maklik aan die brand kon raak. By die hartbeeshuis was […]