deur Henry Stone In 2020 is dit die tweehonderdjarige herdenking van die 1820-Britse setlaars wat ook voorsate van Afrikaners is. So byna 4000 uit ’n totaal […]
Ongeveer drie km verby Middeldrift op die pad vanaf Alice na King William’s Town draai ’n pad noordwaarts af na die skilderagtige Keiskammahoek in die Amatola-gebergte. […]
Vanaf Bathurst loop ’n gruispad byna parallel met die kus na die mond van die Groot-Visrivier. Ongeveer halfpad na die Visrivier aan die regterkant van die […]
’n Kilometer noordoos van Bathurst, links van die pad na Trappesvallei, verhef ’n heuweltop hom effens bokant die omringende golwende, groen heuwels. Op sy kruin staan […]
Plaaskerke is ’n interessante kenmerk van Setlaarsland. Enige kilometers noord van Bathurst in die bosryke Torrensriviervallei staan daar op ’n mooi heuweltjie so ’n Metodiste-kerkie. Dit […]
Ongeveer ’n kilometer suidwes van Bathurst aan die Bathurstrivier staan die oorblyfsels van die eerste wolmeul in die Oostelike Provinsie en waarskynlik ook die eerste in […]