Uncategorized

Julie 6, 2020

Jaco Reinach (1962-1997)

deur Daantjie Dinamiet “Hier is spoed, hier is spoed, hier is spoed, HIER IS SPOED!!!” Wie sal ooit die legendariese Gerhard “Spiekeries” Viviers se kommentaar vergeet […]
Junie 23, 2020

Elsa Joubert (1922-2020)

Daantjie Dinamiet Die bekende Afrikaanse skrywer Elsa Joubert is op 14 Junie 2020 in die ouderdom van 97 jaar oorlede. Elsabe Antoinette Murray Joubert is op […]
Mei 12, 2020

Dr. Danie Craven (1910-1993)

deur Daantjie Dinamiet Gedurende die apartheidsjare het een man meer as enigiemand gedoen om te verseker dat Suid-Afrika nie heeltemal van internasionale sport geïsoleer is nie. […]
April 18, 2020

Die Oranje-Vrystaat en ZAR word deur die Engelse beset

deur Dr. Tian Schutte* Na die ontsetting van Kimberley deur genl. French, die oorgawe van genl. Piet Cronjé aan lord Roberts en die ontsetting van Ladysmith, […]
Maart 4, 2019

Uitsaaiwese, 1924-1974

Sou die radio-pioniers van vyftig jaar gelde ooit kon voorsien tot watter magtige kommunikasiemedium die Radio in Suid-Afrika ontwikkel het? Sou hulle ooit kon weet dat […]
Januarie 28, 2019

Jan Willem Janssens (1762-1838)

GOEWERNEUR STEL BELANGE VAN KOLONISTE OP VOORGROND Die bewind van die Bataafse Republiek het advokaat Jacob de Mist as kommissaris-generaal benoem om die Kaapkolonie van die […]
Januarie 15, 2019

Charles Jacobie (1928-1988)

Singende beesboer die pionier van country Daantjie Dinamiet Daar is baie mense wat beweer dat Lance James die eerste kunstenaar was wat country-musiek in Afrikaans gesing […]
Januarie 15, 2019

Siegfried Mynhardt (1909-1996)

Daantjie Dinamiet Meer as sestig jaar lank was Siegfried Mynhardt een van Suid-Afrika se mees veelsydige en pdroduktiewe akteurs; hy was nie net gereeld op die […]
Januarie 15, 2019

Jans Rautenbach (1936-2016)

Daantjie Dinamiet In die 1960’s en 1970’s was daar een rolprentregisseur wat nie gehuiwer het om die politieke stelsel van die dag met sy rolprente te […]